From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Lys van alle predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat in die kerk gedien het van die stigting daarvan in 1859 tot die hede. Die gemeentename en jaartalle ná elke predikant se naam dui op die gemeente(s) wat hy bedien het en die tydperk wat hy in elke gemeente gestaan het. Onder afgestorwe predikante dui die simbool † voor die laaste datum by elke predikant telkens sy sterfdatum aan.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.