19 Julie is die 200ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (201ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 165 dae in die res van die jaar.
Otto von Bismarck - Pruisiese kanselier
1814 – Samuel Colt , Amerikaanse uitvinder van die rewolwer († 1862 ).
1834 – Edgar Degas , Franse skilder en beeldhouer († 1917 ).
1859 – Jan Eloff , mynkommissaris van Johannesburg († 1939 ).
1890 – George II , koning van Griekeland († 1947 ).
1894 – Percy Spencer , Amerikaanse ingenieur en uitvinder van die mikrogolfoond († 1970 ).
1896 – A.J. Cronin , Skotse romanskrywer († 1981 ).
1898 – Herbert Marcuse , Duits-Amerikaanse filosoof en sosioloog († 1979 ).
1924 – Pat Hingle , Amerikaanse akteur († 2009 ).
1926 – Helen Gallagher , Amerikaanse aktrise.
1945 – George Dzundza , Amerikaanse akteur.
1945 – Anna Enquist , pennaam van gewilde digter en skryfster in Nederland .
1946 – Lucas Malan , Afrikaanse digter († 2010 ).
1947 – Brian May , Britse kitaarspeler , sanger en musiekkomponis.
1949 – Kgalema Motlanthe , Suid-Afrikaanse politikus en derde President van Suid-Afrika (2008–2009).
1958 – Kazushi Kimura , Japannese sokkerspeler.
1962 – Anthony Edwards , Amerikaanse akteur.
1965 – Hailemariam Desalegn , Ethiopiese politikus, van 2012 tot 2018 premier van Ethiopië .
1966 – Nancy Carell , Amerikaanse aktrise en skrywer.
1970 – Nicola Sturgeon , Skotse politikus.
1976 – Benedict Cumberbatch , Engelse akteur en vervaardiger.
1982 – Jared Padalecki , Amerikaanse akteur.
1984 – Andrea Libman , Kanadese aktrise.
514 – Pous Simmachus , 51ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 450 ).
711 – Roderik , koning van die Visigoten.
1061 – Pous Nicolaas II , 155ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Florence (* circa 990 ).
1131 – Raymond Berengarius III van Barcelona , Graaf van Barcelona, Girona en Osona (* 1082 ).
1725 – Olof Bergh , ’n ou-Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh-familie (* 1643 ).
1824 – Agustín de Iturbide , Meksikaanse bevelvoerder, politikus en keiser (* 1783 ).
1965 – Ingrid Jonker , Afrikaanse digteres (* 1933 ).
1966 – Norman Eaton , Suid-Afrikaanse argitek (* 1902 ).
1983 – Erik Ode (73), Duitse akteur (* 1910 ).
2001 – Rob Wout alias Opland (73), Nederlandse politieke tekenaar (* 1928 ).
2006 – Jack Warden (85), Amerikaanse akteur (* 1920 ).
2013 – Mel Smith (60), Britse skrywer, akteur en regisseur (* 1952 ).
2014 – Rubem Alves , Brasiliaanse teoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis (* 2014 ).
2014 – David Easton , Kanadeesgebore Amerikaanse politieke wetenskaplike (* 1917 ).
2014 – James Garner (86), Amerikaanse akteur.
2014 – Skye McCole Bartusiak (21), Amerikaanse aktrise (* 1992 ).
2016 – Aubrey Kruger , Suid-Afrikaanse tekenaar en uitvinder van die dolos (* 1935 ).
2016 – Garry Marshall , Amerikaanse akteur en filmregisseur (* 1934 ).
2019 – Rutger Hauer , Nederlandse akteur (* 1944 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 19 July .