- 4 Januarie – Velenkosini Hlabisa, Suid-Afrikaanse politikus.
- 10 Januarie – Zamuxolo Peter, Suid-Afrikaanse politikus († 2020).
- 20 Januarie – Sophie, Gravin van Wessex, vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk.
- 31 Januarie – Carl Walter Meyer, Suid-Afrikaanse skilder († 2017).
- 1 Februarie – Brandon Lee, Amerikaanse akteur († 1993).
- 10 Februarie – Dana Winner, Belgiese sangeres.
- 14 Februarie – Zinzan Brooke voormalige Nieu-Seelandse rugbyspeler (agsteman).
- 18 Maart – Alan Winde, Premier van die Wes-Kaap.
- 24 Maart – Oliver Widmer, Switserse bas-bariton operasanger.
- 25 Maart – Sarah Jessica Parker, Amerikaanse aktrise.
- 30 Maart – Piers Morgan, Engelse omroeper, joernalis, skrywer en televisiepersoonlikheid.
- 31 Maart – Amanda Luyt, Afrikaanse sangeres.
- 4 April – Robert Downey jr., Amerikaanse akteur.
- 9 April – Mark Pellegrino, Amerikaanse akteur.
- 16 April – Martin Lawrence, Amerikaanse akteur en komediant.
- 3 Mei – Michail Prochorov, Russiese sakeman en miljardêr.
- 26 Mei – Miri Regev, Israelse politikus.
- 1 Junie – Illse Roos, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 10 Junie – Elizabeth Hurley, Amerikaanse aktrise.
- 16 Junie – Mark Lawrence, Suid-Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter.
- 28 Junie – Tiaan Strauss, Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein.
- 13 Julie – Hannes Strydom, Springbokrugbyspeler († 2023).
- 17 Julie – Alex Winter, Engelse regisseur, akteur en vervaardiger.
- 19 Julie – Hailemariam Desalegn, Ethiopiese politikus, van 2012 tot 2018 premier van Ethiopië
- 11 Augustus – Embeth Davidtz, Afrikaans- en Engelstalige aktrise.
- 19 Augustus – Johan Botha, Suid-Afrikaanse tenoor († 2016).
- 27 Augustus − Lynn Shelton, Amerikaanse regisseuse, aktrise en skryfster († 2020).
- 1 September – Craig McLachlan, Australiese akteur en sanger.
- 7 September – Angela Gheorghiu, Roemeense sopraan.
- 24 September – Irene van Wyk, Afrikaanse gospel-sangeres († 2009).
- 26 September – Petro Porosjenko, Oekraïense sakeman en politikus (oud-president).
- 31 Oktober – Paul du Toit, Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer († 2014).
- 2 November – Paweł Adamowicz, Poolse politikus († 2019).
- 2 November – Shah Rukh Khan, Indiese filmakteur.
- 9 November – Bryn Terfel, Walliese operasanger.
- 10 November – Eddie Irvine, Noord-Ierse Formule Eenrenjaer.
- 13 November – Mark Perrow, Suid-Afrikaanse kanovaarder († 2020).
- 28 November – Erwin Mortier, Vlaamse skrywer.
- 16 Desember – Alexander Pechtold, voormalige Nederlandse politikus van die D66-party.
- 27 Desember – Salman Khan, bekroonde Indiese akteur en rolprentvervaardiger in Bollywood.
- Desember – Valda Jansen, Suid-Afrikaanse skrywer, digter en radio-omroeper.
- 4 Januarie – T.S. Eliot, Amerikaans-Britse digter en dramaturg, ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1948 (* 1888).
- 24 Januarie – Winston Churchill, Britse politikus en staatsman, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk, en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1953 (* 1874).
- 23 Februarie – Stan Laurel, Engelse akteur en skrywer, bekend vir sy The Laurel and Hardy Show (* 1890).
- 10 April – Linda Darnell, Amerikaanse aktrise (* 1923).
- 24 April – Louise Dresser, Amerikaanse aktrise (* 1878).
- 28 April – F. Bordewijk, Nederlandse skrywer van romans, novelle, toneelstukke, prosagedigte, parodieë en kritiek (* 1884).
- 22 Junie – David O. Selznick, Amerikaanse rolprentvervaardiger (* 1902).
- 13 Junie – Martin Buber, Oostenrykse-Israeliese-joodse godsdiensfilosoof (* 1878).
- 7 Julie – Moshe Sharett, Israelse politikus (eerste minister) (* 1894).
- 19 Julie – Ingrid Jonker, Suid-Afrikaanse digteres (* 1933).
- 14 Augustus – Jan van Nijlen, Vlaamse digter en essayis (* 1884).
- 8 September – Dorothy Dandridge, Amerikaanse aktrise (* 1923).
- 6 Oktober – Tom Kennedy, Amerikaanse akteur (* 1885).
- 14 Oktober – Attie van Heerden, atleet en rugbyspeler (* 1898).
- 25 Oktober – Hans Knappertsbusch, Duitse dirigent (* 1888).
- 30 November – Richard Saul, Britse vegvlieënier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1891).
- 16 Desember – W. Somerset Maugham, Engelse skrywer (* 1874).