20 April is die 110de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (111de in skrikkeljare). Daar volg nog 255 dae.
- 571 – Profeet Mohammed (P.B.U.H.) († waarskynlik 634).
- 1749 – Jacob Abraham de Mist, staatshoof van die Bataafse Republiek en kommissaris-generaal van die Kaapkolonie († 1823).
- 1808 – Charles Louis Napoleon Bonaparte, keiser en bekend as Napoleon III van Frankryk († 1873).
- 1865 – Louis Mann, Amerikaanse akteur († 1931).
- 1889 – Adolf Hitler, Duitse politikus en diktator († 1945).
- 1893 – Joan Miró, Spaans-Katalaanse skilder († 1983).
- 1893 – Harold Lloyd, Amerikaanse akteur († 1971).
- 1922 – Klaas Steytler, Suid-Afrikaanse skrywer († 1998).
- 1927 – Chris Heunis, Suid-Afrikaanse regter, politikus en lid van die Nasionale Party († 2006).
- 1939 – Gro Harlem Brundtland, politikus en Eerste Minister van Noorweë.
- 1941 – Ryan O'Neal, Amerikaanse akteur († 2023).
- 1943 – Edie Sedgwick, Amerikaanse aktrise († 1971).
- 1949 – Jessica Lange, Amerikaanse aktrise.
- 1955 – Hans-Peter Künzi, navorser in topologie en kategorieteorie in die wiskundedepartement aan die Universiteit van Kaapstad († 2020).
- 1964 – Andy Serkis, Engelse akteur.
- 1976 – Joey Lawrence, Amerikaanse akteur.
- 1983 – Miranda Kerr, Australiese model en sakevrou.
- 1991 – Marieke Lucas Rijneveld, Nederlandse skrywer en wenner van die Bookerprys in 2020.
- 1164 – Teenpous Victor IV (Octavianus) (*1095).
- 1314 – Pous Clemens V, die 195ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1264).
- 1893 – Jan Viljoen, pionier, soldaat en jagter (* 1812).
- 1912 – Bram Stoker, Ierse skrywer (* 1847).
- 1947 – Christiaan X van Denemarke, latere koning van Denemarke en koning van Ysland (* 1870).
- 1984 – Fred le Roux, Afrikaanse joernalis, lektor en redakteur (* 1913).
- 1992 – Benny Hill, Engelse komediant (* 1924).
- 2001 – Giuseppe Sinopoli, Italiaanse komponis, arts en antropoloog (* 1946).
- 2016 – Victoria Wood, Britse aktrise (* 1953).
- 2021 – Idriss Déby, president van Tsjaad (* 1952).
- 2022 – Robert Morse, Amerikaanse akteur (* 1931).
- 2024 – Andrew Davis, Engelse dirigent (* 1944).