Die jaar 1955 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Kalenders |
|
Albert Einstein |
|
- datum onbekend – Hans Pienaar, Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis en fotograaf.
- 6 Januarie – Rowan Atkinson, Britse akteur.
- 6 Januarie – Virginia Davids, Suid-Afrikaanse sopraan.
- 18 Januarie – Kevin Costner, Amerikaanse akteur, regisseur en musikant.
- 25 Januarie – Matthias Horx, Duitse futuris.
- 28 Januarie – Nicolas Sarkozy, Franse politikus en staatsman, President van Frankryk.
- 2 Februarie – Kim Zimmer, Amerikaanse aktrise.
- 19 Februarie – Siri Hustvedt, Amerikaanse romanskrywer, digteres en essayiste.
- 24 Februarie – Steve Jobs, Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc. († 2011).
- 28 Februarie – Gilbert Gottfried, Amerikaanse akteur († 2022).
- 1 Maart – Tim Laurence, tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk.
- 19 Maart – Bruce Willis, Amerikaanse akteur.
- 21 Maart – Jair Bolsonaro, President van Brasilië.
- 28 Maart – Reba McEntire, Amerikaanse sanger, aktrise.
- 29 Maart – Marina Sirtis, Brits-Amerikaanse aktrise.
- 1 April – Ockie Oosthuizen, Springbokrugbyspeler († 2019).
- 8 April – Gerrie Coetzee, Suid-Afrikaanse bokser en wêreldswaargewigbokskampioen († 2023).
- 16 April – Groothertog Henri van Luxemburg.
- 20 April – Hans-Peter Künzi, navorser in topologie en kategorieteorie aan die Universiteit van Kaapstad († 2020).
- 28 April – William Kentridge, Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar.
- 29 April – Kate Mulgrew, Amerikaanse aktrise.
- 7 Mei – Shaleen Surtie-Richards, Suid-Afrikaanse aktrise († 2021).
- 17 Mei – Dr. Theuns Eloff, Suid-Afrikaanse akademikus en politieke aktivis.
- 21 Mei – Sergey Shoygu, Russiese politikus en generaal.
- 6 Junie – Theuns Stofberg, Suid-Afrika se sewe-en-dertigste Springbokkaptein († 2023).
- 9 Junie – Alexander Strachan, Afrikaanse skrywer.
- 8 Junie – Tim Berners-Lee, Britse uitvinder, word beskou as die vader van die wêreldwye web.
- 21 Junie – Gwede Mantashe, Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress.
- 27 Junie – Isabelle Adjani, Franse aktrise.
- 2 Julie – Piet Crous, Suid-Afrikaanse bokser en wêreldkruisergewigbokskampioen.
- 18 Julie – Piet Botha, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer († 2019).
- 22 Julie – Willem Dafoe, Amerikaanse akteur.
- 28 Julie – Anneline Kriel, Suid-Afrikaanse model, aktrise en Mej. Wêreld.
- 4 Augustus – Billy Bob Thornton, Amerikaanse akteur.
- 7 Augustus – Wayne Knight, Amerikaanse akteur.
- 12 Augustus – Heintje Simons, Nederlandse sanger.
- 15 Augustus – Elsabé Daneel, Suid-Afrikaanse aktrise, voordragkunstenaar en aanbieder.
- 21 Augustus – Ngoako Ramatlhodi, eerste premier van Limpopoprovinsie.
- 23 Augustus – James Selfe, Suid-Afrikaanse politikus († 2024).
- 17 September – Charles Martinet, Amerikaanse akteur en skrywer.
- 25 September – Zucchero Fornaciari, Italiaanse sanger-liedjieskrywer en musikant.
- 3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka, Suid-Afrikaanse politikus.
- 7 Oktober – Yo-Yo Ma, Fransgebore Chinese tjellis.
- 13 Oktober – Ertjies Bezuidenhout, Suid-Afrikaanse fietsryer († 2012).
- 15 Oktober – Tanya Roberts, Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger († 2021).
- 25 Oktober – Louis Krüger, Afrikaanse skrywer.
- 28 Oktober – Bill Gates, Amerikaanse sakeman en stigter van Microsoft.
- 3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka, Suid-Afrikaanse politikus.
- 15 November – Buck Adams, Amerikaanse pornografiese akteur († 2008).
- 2 Desember – Dianne Kohler Barnard, senior lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA.
- 3 Desember – Bruce Fordyce, Suid-Afrikaanse maraton- en ultramaratonatleet.
- Onbekend – Evert Snyman, Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer († 2015).
- 11 Januarie – Rodolfo Graziani, Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1882).
- 6 Februarie – Boy Morkel, Suid-Afrika se dertiende Springbokkaptein (* 1885).
- 11 Maart – Alexander Fleming, Britse bakterioloog, ontdekker van penisillien (* 1881).
- 12 Maart – Charlie Parker, Amerikaanse jazz saxofoonspeler en komponis (* 1920)
- 30 Maart – Lydia Knott, Amerikaanse aktrise (* 1866).
- 7 April – Theda Bara, Amerikaanse aktrise (* 1885).
- 18 April – Albert Einstein, Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika, 1921 (* 1879).
- 5 Augustus – Carmen Miranda, Brasiliaanse sangeres (* 1909).
- 12 Augustus – Thomas Mann, Duitse skrywer (* 1875).
- 30 September – James Dean, Amerikaanse akteur (* 1931).
- 6 November – Gordon Tomlinson, prokureur, skrywer en kampvegter vir Afrikaans (* 1887).
- 27 November – Arthur Honegger, Switserse komponis (* 1892).
- 13 Desember – George Villiers, Britse politikus en vyfde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1931–1937) (* 1877).
- 19 Desember – Jackie Powell, Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein (* 1871).