Heintje Simons
Nederlandse sanger en akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Nederlandse sanger en akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Hendrik (Hein) Nicolaas Theodoor Simons (Heerlen[1], 12 Augustus 1955) is 'n Nederlandse sanger wat as kinderster in die jare sestig bekend geword het onder die naam Heintje. Hy sing in Nederlands, Duits, Afrikaans en Engels.
Heintje Simons | |
---|---|
Heintje tydens die Grand Gala du Disque Populaire in 1970 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Hein Simons |
Ook bekend as | Heintje |
Gebore | 12 Augustus 1955 Heerlen, Nederland |
Instrumente | Stem |
Webwerf | heinsimons.com |
Op die ouderdom van 20 neem Simons in Afrikaans op. Sy enkelspeler, "Jou Hart Is Weer Myne" styg in 1975 tot die nommer 4 posisie op die Suid-Afrikaanse treffersparade. Dit was so gewild dat hy 'n toer in die middel 1970's na Suid-Afrika onderneem het.
Simons sy bekendste treffer is "Mama". Andere treffers wat hy gesing het is: Ich bau' dir ein Schloß, Ich sing ein Lied für dich, Ik hou van Holland, Omaatje lief en Oma so lieb en Jij bent de allerbeste.
Wêreldwyd het Simons méér as 40 miljoen plate verkoop. Hiervoor ontvang hy 45 goue plate, asook twee platina en een diamant-plaat (destyds moes 250 000 eenhede verkoop word om goud te behaal). Een jaar na die begin van sy loopbaan kry Simons reeds 'n onderskeiding (7 goue plate) vir die verkoop van 10 000 000 eenhede[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.