algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Gewone jaar is 'n algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.
In die Gregoriaanse kalender is 303 van elke 400 jare gewone jare. Ter vergelyking, in die ouer Juliaanse kalender was 300 van elke 400 jare gewone jare gewees.
Gewone jare is 365 dae of 52 weke en een dag lank, wat meebring dat elke opeenvolgende jaar op 'n volgende weeksdag sal begin. So byvoorbeeld:
'n Gewone jaar bestaan uit:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.