1314
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1314 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 14de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1314 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1309 | 1310 | 1311 | 1312 | 1313 | ◄ 1314 ► | 1315 | 1316 | 1317 | 1318 | 1319 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1314 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 23 Junie – Slag van Bannockburn: die Skotte onder leiding van Robert I ("The Bruce") verslaan die Engelse.
Geboortes
- Waldemar III van Denemarke, koning van Denemarke († 1364)
Sterftes
- 20 April – Pous Clemens V, die 195ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1264).
- 29 November – Filips IV (die Skone), koning van Frankryk (1285-1314, * 1268).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads