4 Oktober is die 277ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (278ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 88 dae in die res van die jaar.
Langlaagte, die plek van die eerste goudmyne in Johannesburg (1886)
Tupolew Tu-144
1159 – Octaviano de Monticelli word gekroon as Pous Victor IV .
1209 – Pous Innocentius III kroon Otto IV as keiser van die Heilige Romeinse Ryk .
1535 – Die eerste volledige Engelse vertaling van die Bybel is in Zürich , Switserland , gedruk. Die vertaling is deur William Tyndale en Miles Coverdale gedoen.
1582 – Spanje , Portugal , Pole , Litaue en dele van Italië vervang die Juliaanse kalender met die Gregoriaanse kalender , met die gevolg dat Donderdag 4 Oktober 1582 direk gevolg word deur Vrydag 15 Oktober 1582.
1644 – Pous Innocentius X word gekroon deur kardinaal Carlo de' Medici.
1676 – Pous Innocentius XI word gekroon deur kardinaal Francesco Maidalchini.
1886 – Amptelike stigtingsdag van die goudstad Johannesburg , na die ontdekking van goud aan die Witwatersrand .
1929 – Die oorspronklike Tafelberg-kabelkar word in Kaapstad , Suid-Afrika , geopen. 'n Verbeterde kabelkar word op 4 Oktober 1997 ingewy.
1957 – Rusland lanseer Spoetnik 1 , die eerste satelliet wat om die Aarde wentel en daarmee word die ruimtetydperk ingelei.
1958 – Die grondwet van die Vyfde Republiek , wat met medewerking van Charles de Gaulle en Michel Debré geskryf is, word aanvaar.
1966 – Lesotho word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
1984 – Die laaste volledige Toepolef Tu-144 , die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld wat deur die Sowjetse vliegtuigbouer Aleksei Andrejewitsj Toepolef ontwikkel is, word in diens geneem.
1997 – Tafelberg kry 'n nuwe kabelkar op sy sweefspoor, wat in die rondte kan draai vir beter uitsig.
2001 – Aanvalle met antraks in die VSA bekend gemaak.
1289 – Koning Lodewyk X van Frankryk († 1316 ).
1822 – Rutherford B. Hayes , 19de President van die Verenigde State († 1893 ).
1836 – Piet Cronjé , Suid-Afrikaanse militaris en boeregeneraal († 1911 ).
1875 – Gustav Preller , Suid-Afrikaanse joernalis, redakteur en geskiedskrywer († 1943 ).
1895 – Buster Keaton , Amerikaanse akteur († 1966 ).
1916 – Anton Rupert , Suid-Afrikaanse entrepreneur, sakeman en omgewingsbewaarder († 2006 ).
1923 – Charlton Heston , Amerikaanse akteur († 2008 ).
1928 – Alvin Toffler , Amerikaanse futuris , joernalis en skrywer († 2016 ).
1931 – Richard Rorty , Amerikaanse filosoof († 2007 ).
1931 – Basil D'Oliveira , veelsydige bruin Suid-Afrikaanse krieketspeler († 2011 ).
1941 – Anne Rice , Amerikaanse skryfster († 2021 ).
1946 – Susan Sarandon , Amerikaanse aktrise.
1976 – Alicia Silverstone , Amerikaanse aktrise.
1669 – Rembrandt van Rijn , Nederlandse skilder (* 1606 ).
1747 – Amaro Pargo , Spaanse kaper en handelaar (* 1678 ).
1842 – Sir Galbraith Lowry Cole , die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop (* 1772 ).
1871 – Sarel Cilliers , Voortrekkerleier (* 1801 ).
1919 – Petrus Postma , Suid-Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis (* 1854 ).
1947 – Max Planck , Duitse fisikus (* 1858 ).
1957 – Jacob Hendrik Pierneef , Suid-Afrikaanse skilder (* 1886 ).
1970 – Janis Joplin , Amerikaanse sangeres (* 1943 ).
1979 – Gerard Rissik , Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (* 1903 ).
1999 – De Villiers Graaff , leier van die Verenigde Party tussen 1956 en 1977 (* 1913 ).
2019 – Diahann Carroll , Amerikaanse aktrise (* 1935 ).
2020 – Pieter Spaarwater , rubriekskrywer, motorredakteur en omroeper (* 1936 ).
2022 – Günter Lamprecht , Duitse akteur en skrywer (* 1930 ).
2022 – Loretta Lynn , Amerikaanse country-sanger (* 1932 ).
Teologie
Wikimedia Commons bevat media in verband met 4 Oktober .