3 Augustus is die 215de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (216de in skrikkeljare). Daar volg nog 150 dae in die res van die jaar.
- 1872 – Haakon VII van Noorweë, eerste koning van Noorweë († 1957).
- 1887 – Rupert Brooke, Engelse digter († 1915).
- 1924 – Max van der Stoel, Nederlandse minister († 2011).
- 1924 – Leon Uris, Amerikaanse skrywer († 2003).
- 1925 – L.A.P.A. Munnik, Suid-Afrikaanse politikus († 2016).
- 1934 – Jonas Savimbi, Angolese versetstryder († 2002).
- 1936 – Juvénal Habyarimana, Rwandese president († 1994).
- 1940 – Martin Sheen, Amerikaanse akteur.
- 1941 – Hage Geingob, Namibiese politikus en derde president van Namibië († 2024).
- 1947 – Tadahiko Ueda, Japannese sokkerspeler († 2015).
- 1954 – Divan Serfontein, Suid-Afrika se nege-en-dertigste Springbokkaptein.
- 1959 – John C. McGinley, Amerikaanse akteur.
- 1964 – Lucky Dube, Suid-Afrikaanse reggae-musikant († 2007).
- 1971 – Kazuaki Tasaka, Japannese sokkerspeler.
- 1972 – Brigid Brannagh, Amerikaanse aktrise.
- 1984 – Jon Foster, Amerikaanse akteur.
- 1989 – Jules Bianchi, Franse F1-renjaer († 2015).
- 1792 – Richard Arkwright, Engelse uitvinder en toonaangewende entrepreneur (* 1732).
- 1823 – Jacob Abraham de Mist, staatshoof van die Bataafse Republiek en kommissaris-generaal van die Kaapkolonie 1803-04 (* 1749).
- 1916 – Roger Casement, Ierse nasionalis (* 1864).
- 1924 – Joseph Conrad, Pools-Britse skrywer (* 1857).
- 1942 – James Cruze, rolprentakteur, regisseur en vervaardiger (* 1884).
- 1954 – Colette, Franse skrywer (* 1873).
- 1964 – Flannery O'Connor, Amerikaanse outeur (* 1925).
- 1998 – Alfred Schnittke, Sowjet-Duitse komponis (* 1934).
- 2002 – Carmen Silvera, Britse aktrise (* 1922).
- 2004 – Henri Cartier-Bresson, Franse fotograaf (* 1908).
- 2005 – G.J. Krüger, Afrikaanse digter en apteker (* 1938).
- 2006 – Elisabeth Schwarzkopf, Duits-Britse sopraan en operasangeres (* 1915).
- 2011 – Bubba Smith, Amerikaanse akteur en sokkerspeler (* 1945).
- 2014 – Hennie van Loggerenberg, TV- en radio-persoonlikheid en 'n boereorkeslegende.
- 2015 – Coleen Gray, Amerikaanse aktrise (* 1922).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 August. |