16 September is die 259ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (260ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 106 dae.
Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele.
1874 – P.K. de Villiers, pedagoog, konsertorrelis en skepper van Psalm- en Gesangmelodie († 1949 ).
1891 – Karl Dönitz , Duitse admiraal tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1980 ).
1899 – Hans Swarowsky , Oostenrykse dirigent († 1975 ).
1917 – Alwyn Schlebusch , Suid-Afrikaanse politikus en staatsman († 2008 ).
1924 – Lauren Bacall , Amerikaanse aktrise († 2014 ).
1925 – B.B. King , Amerikaanse bluessanger († 2015 ).
1939 – Breyten Breytenbach , Suid-Afrikaanse digter, skrywer en skilder († 2024 ).
1939 – Yaakov Neeman , Israelse politikus, advokaat en regsgeleerde († 2017 ).
1948 – Mariëtta Alberts , Afrikaanse taalkundige, terminoloog en terminograaf.
1952 – Karen Muir , Suid-Afrikaanse swemster en die jongste persoon om 'n wêreldrekord op te stel en wel in die 110 treë-rugslag († 2013 ).
1973 – Alfred Schaffer , Nederlandse digter.
1987 – Burry Stander , Suid-Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder-23 Wêreldkampioen († 2013).
1992 – Nick Jonas , Amerikaanse akteur, getroud met Priyanka Chopra , Mej. Wêreld 2000.
655 – Pous Martinus I , 74ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±600 ).
827 – Pous Valentinus , 100ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1087 – Pous Victor III , 158ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Monte Cassino, Italië (* ±1027 ).
1394 – Teenpous Clemens VII in Avignon (* 1342 ).
1701 – Jakobus II , koning van Engeland (* 1633 ).
1753 – Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff , Duitse argitek en skilder (* 1699 ).
1855 – Sir George Thomas Napier , 'n Britse goewerneur (* 1784 ).
1936 – Sir James Molteno , die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie-Volksraad (* 1865 ).
1977 – Maria Callas , Amerikaanse operasangeres (* 1923 ).
2004 – Dolly Rathebe , 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. (* 1928 ).
2016 – Edward Albee , Amerikaanse dramaturg (* 1928 ).
2021 – Jane Powell , Amerikaanse aktrise (* 1929 ).