1810
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1810 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 10de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1810 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1805 | 1806 | 1807 | 1808 | 1809 | ◄ 1810 ► | 1811 | 1812 | 1813 | 1814 | 1815 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1810 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
Frédéric Chopin | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Universiteit van Berlyn word gestig.
- 10 Januarie – Napoleon Bonaparte skei van keiserin Joséphine, sy kinderlose eerste vrou.
- 25 Mei – Mei Rewolusie: Burgers van Buenos Aires gooi die Spaanse onderkoning uit en verklaar die eerste onafhanklike plaaslike regering in Argentinië.
- 16 September – Meksiko verklaar sy onafhanklikheid van Spanje, waarmee die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog begin.
- 3 Desember – Britse magte neem beheer van Mauritius oor by Frankryk.
Geboortes
- 1 Maart – Frédéric Chopin, Franse komponis († 1849).
- 2 Maart – Gioacchino Pecci (later Pous Leo XIII), die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1903).
- 15 Maart – Kommandant-Generaal Stephanus Schoeman, waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek († 1890).
- 8 Junie – Robert Schumann, Duitse Romantiese komponis en pianis († 1856).
- 10 Augustus – Camillo Benso di Cavour, die vader en argitek van Italiaanse eenheid († 1861).
- 29 September – Elizabeth Gaskell, Engelse roman- en kortverhaalskryfster († 1865).
Sterftes
- 2 Desember – Philipp Otto Runge, Duitse Romantiese skilder (* 1777).
- 24 Februarie – Henry Cavendish, Britse wetenskaplike (* 1731).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.