Lys van lande volgens Menslike-ontwikkelingsindeks
Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia
Die onderstaande lys van lande volgens Menslike-ontwikkelingsindeks is afkomstig uit die Verenigde Nasiesontwikkelingsprogram se Menslike-ontwikkelingsverslag 2007/2008, saamgestel op grond van 2005 data en gepubliseer op 27 November 2007. Dit dek 175 VN-lidlande (uit 192), asook Hongkong (SAR van China) en die Palestynse Administrasie-geadministreerde gebiede. 17 VN-lidlande is nie ingesluit nie as gevolg van gebrek aan data. Die gemiddelde MDI van gebiede van die Wêreld en groepe lande word ook ter vergelyking verskaf.


Die Menslike-ontwikkelingsindeks (MDI) is 'n vergelykende maatstaf van lewensverwagting, geletterdheid, onderwysvlak, en lewenstandaard vir lande wêreldwyd. Dit is 'n standaardmetdode om welstand, veral kinderwelstand, te meet. Dit word gebruik om te onderskei of 'n land 'n ontwikkelde, ontwikkelende of onder-ontwikkelde land is, en om die impak van ekonomiese beleide op lewensgehalte te meet. Die indeks is in 1990 deur die Pakistanse en Indiese ekonome Mahbub ul Haq en Amartya Sen ontwikkel.[2]
Lande val in drie breë katergorieë gegrond op hulle MDI: hoë, medium, en lae menslike ontwikkeling.
Volledige lys van lande
= styg.
= bestendig.
- ▼ = daal.
- Soortgelyke MDI waardes in die huidige lys beteken nie dat lande gelyke tellings bereik het nie aangesien MDI range bepaal word deur MDI waardes met ses tellende syfers. In die tabelle hieronder word slegs drie tellende syfers gegee.
Hoog
|
|
Medium
|
|
Laag
|
|
Nie deur die VN bereken nie
|
Lys van lande volgens Kontinente
Amerika
10 hoogste MDI's
|
10 Laagest MDI's
|
Afrika
10 hoogste MDI's
|
10 Laagest MDI's
|
Asië en die Stille Oseaangebied
10 hoogste MDI's
|
10 Laagest MDI's
|
Europa
10 hoogste MDI's
|
10 Laagest MDI's[9]
|
MDI volgens Gebiede & Groepe
|
|
Lande waarvoor data nie beskikbaar is nie
|
|
Verwysings en Notas
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.