Jarvis-eiland

From Wikipedia, the free encyclopedia

Jarvis-eiland

Jarvis-eiland (Engels: Jarvis Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die suidelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 4,5 km2. Jarvis-eiland lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.

Jarvis-eiland
Jarvis Island (Engels)
Thumb
Ligging van die Jarvis-eiland in die Stille Oseaan
Thumb
Kaart van die Jarvis-eiland
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
4,5 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11
Thumb
Satellietbeeld van die Jarvis-eiland
Thumb
Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.