Missouri

From Wikipedia, the free encyclopedia

Missouri

Missouri (Engels: State of Missouri) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met 'n bevolking van 6,1 miljoen. Die hoofstad is Jefferson City en die grootste stad is Kansas City. St. Louis is die grootste metropolitaanse gebied.

Kitsfeite
Deelstaat Missouri
Thumb Thumb
Vlag van Missouri Seël
Bynaam(e): The Show-Me-State
Thumb
Kaart van die Verenigde State met Missouri uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
HoofstadJefferson City
Grootste stadKansas City
Area 26ste in die V.S.
 - Totaal180 533 km2
 - Wydte385 km
 - Lengte480 km
 - Water2 119 km2
 - % water1,17 %
 - Breedtegraad36° N tot 40° 37′ N
 - Lengtegraad89° 6′ W tot 95° 46′ W
Bevolking 30ste in die V.S.
 - Totaal6 021 988 (2012 skatting)
 - Digtheid33,17/km2
18de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste punt Taum Sauk-berg
540 m
 - Gemiddeld240 m
 - Laagste puntSaint Francis-Rivier by Arkansas-grens
70 m
Toetrede tot die Unie  10 Augustus 1821 (24ste)
GoewerneurEric Greitens (R)
Luitenant-GoewerneurMike Parson (R)
WetgewerMissouri Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreRoy Blunt (R)
Josh Hawley (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings MO US-MO
Webbladwww.mo.gov
Sluit

Missouri is die 24ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Missouri word in die noorde deur Iowa, in die ooste deur Illinois en Kentucky, in die suide deur Arkansas, en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens.

Missouri se bynaam is The Show-Me-State.

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.