Geldeenheid van die Verenigde State From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Rang | Geldeenheid | Simbool ISO 4217 | % daaglikse aandeel (Des. 2015) |
---|---|---|---|
1 | ![]() | USD ($) | 87,0% |
2 | ![]() | EUR (€) | 33,4% |
3 | ![]() | JPY (¥) | 23,0% |
4 | ![]() | GBP (£) | 11,8% |
5 | ![]() | CHF (CHF) | 8,6% |
6 | ![]() | CAD ($) | 5,2% |
7 | ![]() | AUD ($) | 4,6% |
8 | ![]() | MXN ($) | 2,5% |
9 | ![]() | CNY (¥) | 2,2% |
10 | ![]() | NZD ($) | 2,0% |
11 | ![]() | SEK (kr) | 1,8% |
12 | ![]() | RUB (₽) | 1,6% |
13 | ![]() | HKD ($) | 1,4% |
14 | ![]() | NOK (kr) | 1,4% |
15 | ![]() | SGD ($) | 1,4% |
16 | ![]() | TRY (₺) | 1,3% |
17 | ![]() | KRW (₩) | 1,2% |
18 | ![]() | ZAR (R) | 1,1% |
19 | ![]() | BRL ($) | 1,1% |
20 | ![]() | INR (₹) | 1,0% |
Ander | 6,3% | ||
Totaal[n 1] | 200% |
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.
Nominale waarde | Algemene naam | Voorkant | Agterkant | Portret en ontwerpdatum | Agterste motief | Gewig | Deursnee | Materiaal | Rand |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Cent 1¢ |
penny | ![]() |
![]() |
Abraham Lincoln | Unieskild | 2,5 g | 19,05 mm | 97,5% Zn bedek met 2,5% Cu | Glad |
Vyf sent 5¢ |
nickel | ![]() |
![]() |
Thomas Jefferson | Monticello | 5,0 g | 21,21 mm | 75% Cu 25% Ni |
Glad |
Dime 10¢ |
dime | ![]() |
![]() |
Franklin D. Roosevelt | olyftak, fakkel, eiketak | 2,268 g | 17,91 mm | 91,67% Cu 8,33% Ni |
118 riete |
Kwarter dollar 25¢ |
quarter | ![]() |
![]() |
George Washington | verskeie; vyf ontwerpe elke jaar | 5,67 g | 24,26 g | 91,67% Cu 8,33% Ni |
119 riete |
Halwe dollar 50¢ |
half | ![]() |
![]() |
John F. Kennedy | Presidensiële Seël | 11,34 g | 30,61 mm | 91,67% Cu 8,33% Ni |
150 riete |
Dollarmunt $1 |
dollar coin, golden dollar | ![]() |
Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste Charbonneau | Amerikaanse arend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar | 8,10 g | 26,50 mm | 88,5% Cu 6% Zn 3,5% Mn 2% Ni |
Geletterd |
Verenigde State van Amerika
Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik
Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar
Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar
Europese Ekonomiese en Monetêre Unie
Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik
Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro
Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro
Benaming | Voorkant | Agterkant | Portret | Agterste motief | Eerste reeks | Jongste reeks |
---|---|---|---|---|---|---|
Een dollar | ![]() |
![]() |
George Washington | Groot Seël van die Verenigde State | 1963-reeks | 2013-reeks |
Twee dollar | ![]() |
![]() |
Thomas Jefferson | Onafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull | 1976-reeks | 2013-reeks |
Vyf dollar | ![]() |
![]() |
Abraham Lincoln | Lincoln-gedenksaal | 2006-reeks | 2013-reeks |
Tien dollar | ![]() |
![]() |
Alexander Hamilton | Amerikaanse Departement van Tesourie | 2004A-reeks | 2013-reeks |
Twintig dollar | ![]() |
![]() |
Andrew Jackson | Withuis | 2004-reeks | 2013-reeks |
Vyftig dollar | ![]() |
![]() |
Ulysses S. Grant | Capitol | 2004-reeks | 2013-reeks |
Eenhonderd dollar | ![]() |
![]() |
Benjamin Franklin | Onafhanklikheidssaal | 2009-reeks | 2013-reeks |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.