Nieu-Seelandse dollar
geldeenheid van Nieu-Seeland, From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Remove ads
Die Nieu-Seelandse dollar (Engels: New Zealand dollar, Māori Tāra o Aotearoa; kode NZD en NZ$) is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande (saam met die Cookeilande-Dollar) en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande.
Remove ads
Notas
- Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads