Tokelau

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tokelau

Tokelau (letterlik: "noordnoordoos") is 'n groep van drie eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die argipel is 'n afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer.

Ontwerp is voorgestel in die verlede maar nooit amptelik aanvaar nie Voorstel vir ’n vlag van Tokelau gedurende die 1980’s
Kaart van Tokelau
Kitsfeite
Tokelau
Vlag van Tokelau Embleem van Tokelau
Vlag Embleem
Nasionale leuse: Tokelau mo te Atua
(Tokelauaans vir: "Tokelau vir die Almagtige")
Volkslied: Te Atua o Tokelau[1]
Ligging van Tokelau
Hoofstad Wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo[2]
Grootste stad Fakaofo (amptelik)
Amptelike tale Engels en Tokelauaans[3]
Regering

Monarg
• Administrator
• Regeringshoof
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
Don Higgins
Kerisiano Kalolo
Onafhanklikheid
Nieu-Seelandse gebied
• Tokelau-wet

Koninkryk van Nieu-Seeland
1948
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 km2  (237ste)
3,9 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
1 499[4]
115 / km2 (86ste)
297,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$10 miljoen[5]
$6 275

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita

$9 406 225[5]

Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
TKT[6] (UTC+13)
nie toegepas nie (UTC+13)
Internet-TLD .tk
Skakelkode +690
Sluit

Die drie eilande beslaan 'n totale oppervlakte van 10 vierkante kilometer en het 'n bevolking van 1 499 in 2016 gehad. Tokelau lê in die ooste van die Tuvalu, in die suide van Kiribati, in die weste van die Cookeilande en in die noorde van Samoa en van Amerikaans-Samoa. Die eiland het geen amptelike hoofstad nie en al drie eilande het hul eie hoofstad.

Meer inligting Atoll, Koördinate ...
Atoll Koördinate Oppervlakte
km²
Lagoon
km²
Bevolking
(2006)
Atafu 08°33′06″S 172°30′03″W 3,5 17 524
Nukunonu 09°10′06″S 171°48′35″W 4,7 98 426
Fakaofo 09°21′55″S 171°12′54″W 4,0 50 483
Tokelau 08°57′56″S 171°51′26″W 12,2 165 1433
Sluit

Sport

Thumb
Vroue speel krieket in Tokelau, 1966

Gewilde sportsoorte op Tokelau is rugby, netbal en kilikiti, 'n plaaslike soort krieket.[7]

Netbal is glo deur Britte na Tokelau gebring, maar dit het veral gewildheid verwerf, toe Nieu-Seeland beheer oor die eiland oorgeneem het. Die sport word gewoonlik tydens intereilandse sporttoernooie beoefen, langs ander sportsoorte soos Rugby League en vlugbal.[8]

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.