Palmyra-atol (Engels: Palmyra Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 3,9 km². Die Palmyra-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Kingman-rif in die noordweste.

Palmyra-atol
Palmyra Atoll (Engels)
(Vlag van die Palmyra-atol)
Ligging van die Palmyra-atol in die Stille Oseaan
Ligging van die Palmyra-atol in die Stille Oseaan
Kaart van die Palmyra-atol
Kaart van die Palmyra-atol
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
3,9 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11
Satellietbeeld van die Palmyra-atol
Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.