2012 Curriebeker Premierafdeling

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die 2012 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Augustus tot 27 Oktober 2012 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 73ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Kitsfeite Curriebeker ...

Die Goue Leeus was die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 42–16 in die 2011 Curriebeker Premierafdeling op Coca-Cola Park verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2012 beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie met die Westelike Provinsie wat die titel gewen het.

Remove ads

Tabel

Meer inligting Pos, Naam ...

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van Punte Vir minus Punte Teen)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan as daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
Remove ads

Wedstryddatums

Meer inligting Datum ...
Voorafgegaan deur
2011 Curriebeker
Curriebeker
2012
Opgevolg deur
2013 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
20 Oktober 2012 – Mr Price Kings Park, Durban
 Haaie 20  
 Blou Bulle 3   27 Oktober 2012 Mr Price Kings Park, Durban
     Natal Haaie 18
20 Oktober 2012 – Coca-Colapark, Johannesburg    Westelike Provinsie 25
 Goue Leeus 16
 Westelike Provinsie 21  

Halfeindronde

Eindronde

Remove ads

Promosie-/Relegasiewedstryde

Tabel

Meer inligting Span, Gespeel ...

Wedstryde

Spelerstatistieke

Meer inligting Top 9 driedrukkers (Statistiek), Pos ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads