Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Clayton Blommetjies is 'n jong Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is heelagter of vleuel.
| |||||
Clayton Blommetjies in 2023 | |||||
Volle naam | Clayton Anthony Blommetjies | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Augustus 1990 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 89 kg | ||||
Skool | New Orleans S.S.S. | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Heelagter | ||||
Huidige span | Cheetahs | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel; Heelagter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006-2008 2009-2011 |
Boland o/21 Blou Bulle o/21 |
||||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-2014 Aug 2014- |
Blou Bulle Vrystaat Cheetahs |
41 21 |
(60) (27) | ||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015- | Cheetahs | 24 | (30) | ||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2012 | Springbokke | HSBC Wêreld Sewestoernooi | |||
korrek soos op 30 Oktober 2012. |
Nadat hy as jongeling vir Boland Kavaliers gespeel het, sluit hy by die Blou Bulle aan gedurende 2009.
Hy het 'n totaal van 26 wedstryde in die Vodacombeker gespeel en sy Curriebekerdebuut in die openingswedstryd van die 2012 Curriebeker Premierafdeling teen die Griekwas gemaak.[2] Hy het Tuks ook in die Varsitybeker in 2009, 2010 en 2011 verteenwoordig.
Hy het by die Vrystaat Cheetahs aangesluit in Augustus 2014.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.