Nelson Mandelabaaistadion

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nelson Mandelabaaistadionmap

Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Thumb
Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion
Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
Nelson Mandelabaaistadion
Thumb
Die Nelson Mandelabaaistadion in Port Elizabeth

Bynaam Protea
Ligging Port Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate 33°56′16″S 25°35′56″O
Eienaar Nelson Mandelabaai Metroraad
Operateur Access Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Kapasiteit 42 486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1]
48 000 (sokker en rugby)[2]
Oppervlak GrassMaster (2010–hede)
Grass (2009–2010)
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 2009
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Boukoste R2,05 miljard
Argitek Architectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
Hoofkontrakteurs Grinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV
Huurders
Chippa United (2014–)
Oostelike Provinsie (2010–)
Southern Kings (2013–)
Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014)
Sluit

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van:

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
Meer inligting Datum, Tyd ...
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 201013:30Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–0Vlag van Griekeland GriekelandGroep B31 513
15 Junie 201016:00Vlag van Ivoorkus Ivoorkus0–0Vlag van Portugal PortugalGroep G37 034
18 Junie 201013:30Vlag van Duitsland Duitsland0–1Vlag van Serwië SerwiëGroep D38 294
21 Junie 201016:00Vlag van Chili Chili1–0Vlag van Switserland SwitserlandGroep H34 872
23 Junie 201016:00Vlag van Slowenië Slowenië0–1Vlag van Engeland EngelandGroep C36 893
26 Junie 201016:00Vlag van Uruguay Uruguay2–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaAgtste eindrondte30 597
2 Julie 201016:00Vlag van Nederland Nederland2–1Vlag van Brasilië BrasiliëKwarteindrondte40 186
10 Julie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay2–3Vlag van Duitsland DuitslandKlein finale36 254
Sluit

Afrikanasiesbeker 2013

Hoofartikel: Afrikanasiesbeker 2013.
Meer inligting Datum, Tyd ...
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
20 Januarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana2–2Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo DR KongoGroep B7 000
20 Januarie 201320:00Vlag van Mali Mali1–0Vlag van Niger NigerGroep B20 000
24 Januarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana1–0Vlag van Mali MaliGroep B8 000
24 Januarie 201320:00Vlag van Niger Niger0–0Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo DR KongoGroep B12 000
27 Januarie 201319:00Vlag van Kaap Verde Kaap Verde2–1Vlag van Angola AngolaGroep A20 000
28 Januarie 201319:00Vlag van Niger Niger0–3Vlag van Ghana GhanaGroep B10 000
2 Februarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana2–0Vlag van Kaap Verde Kaap VerdeKwarteindrondte8 000
9 Februarie 201320:00Vlag van Mali Mali3–1Vlag van Ghana GhanaKlein finale6 000
Sluit

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.