Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ross Cronjé (gebore in Johannesburg, 26 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks.
| |||||
Volle naam | Ross Cronjé | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 26 Julie 1989 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,80 m | ||||
Massa | 88 kg | ||||
Skool | Michaelhouse | ||||
Universiteit | Universiteit van Suid-Afrika | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2011 2012– |
Natal Haaie Goue Leeus |
14 45 |
(0) (20) | ||
korrek soos op 6 Junie 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012– | Lions | 49 | (10) | ||
korrek soos op 10 Junie 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2009 2017 |
Suid-Afrika o/20 Suid-Afrika |
5 2 |
(5) (10) | ||
korrek soos op 17 Junie 2017. |
Hy het op 10 Junie 2017 sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Frankryk op Loftus Versfeld, en ook 'n drie gedruk.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.