From Wikipedia, the free encyclopedia
Lourens Adriaanse (gebore op 5 Februarie 1988 in Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op vaskopstut vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
| |||||
Volle naam | Lourens Cornelius Adriaanse | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Februarie 1988 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 181 cm | ||||
Massa | 115 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vaskopstut | ||||
Springbokno. | 853 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2004–2009 | Westelike Provinsie | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2010 | Maties | 16 | (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2013 2014– |
Griekwas Natalse Haaie |
37 0 |
(15) (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Verteenwoordigend | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2013 2014- |
Cheetahs Sharks |
30 13 |
(0) (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013- | Suid-Afrika | 1 | (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. |
Adriaanse is in Kaapstad gebore en het vir die Westelike Provinsie se jeugspanne gespeel. Hy verteenwoordig Maties in die Varsitybeker in 2009 en 2010, voordat hy na die Griekwas vertrek vir die 2011-seisoen. Sy plaaslike opgang bereik 'n hoogtepunt met sy insluiting in die Cheetahs Superrugbyspan en hy maak sy debuut in 'n wedstryd teen die Reds in Brisbane.[1]
Aan die begin van die 2014-seisoen sluit hy by die Sharks aan.[2] Hy word ingesluit in hul span vir die 2014 Superrugbyseisoen[3] en maak sy debuut vir die Sharks in 'n 31-16 oorwinning oor die Bulls in Durban.[4][5]
Adriaanse word opgeroep vir die Springbokspan vir die 2013 mid-jaar toetse teen Italië, Skotland en Samoa, maar hy het nie in enige van die wedstryde gespeel nie. Hy maak uiteindelik sy Springbokdebuut in 'n toets teen Frankryk op 23 November 2013 in Parys.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.