2009 Formule Een-seisoen

From Wikipedia, the free encyclopedia

2009 Formule Een-seisoen

Die 2009 Formule Een-seisoen was die 60ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen.

2009 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2008 Volgende: 2010
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.
Jenson Button, die 2009-bestuurderskampioen.
Lewis Hamilton, die verdedigende wêreldkampioen vir die 2009 seisoen.

Jenson Button en Brawn GP het onderskeidelik die bestuurders- en vervaardigerskampioenskap beklink na afloop van die Brasiliaanse Grand Prix.

Die seisoen is oor 17 byeenkomste beslis wat afgeskop het met die Australiese Grand Prix op 29 Maart 2009 en op 1 November 2009 afgesluit is met die nuwe Aboe Dhabi Grand Prix.

Spanne en bestuurders

Meer inligting Span, Vervaardiger ...
Span Vervaardiger Onderstel Enjin Bande No.[1] Renjaers Rondtes Toetsbestuurders
Vlag van Verenigde Koninkryk Vodafone McLaren-Mercedes McLaren MP4-24 Mercedes FO 108W B 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton[2] Alle Vlag van Spanje Pedro de la Rosa[3]
Vlag van Verenigde Koninkryk Gary Paffett[3]
2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen[4] Alle
Vlag van Italië Scuderia Ferrari Marlboro Ferrari F60 Ferrari 056 B 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa[5] 1–10 Vlag van Italië Luca Badoer[6]

Vlag van Spanje Marc Gené[6]

Vlag van Italië Luca Badoer[7] 11–12
Vlag van Italië Giancarlo Fisichella[8] 13–17
4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen[9] Alle
Vlag van Duitsland BMW Sauber BMW Sauber F1.09 BMW P86/9 B 5 Vlag van Pole Robert Kubica[10] Alle Vlag van Oostenryk Christian Klien[10]
6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld[10] Alle
Vlag van Frankryk ING Renault F1
Renault F1[11]
Renault F1 R29 Renault RS27 B 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso[12] Alle Vlag van Frankryk Romain Grosjean[13]
Vlag van Brasilië Lucas Di Grassi[14]
8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Jr.[12] 1–10
Vlag van Frankryk Romain Grosjean[15] 11–17
Vlag van Japan Panasonic Toyota F1 Toyota Toyota TF109 Toyota RVX-09 B 9 Vlag van Italië Jarno Trulli[16] Alle Vlag van Japan Kamui Kobayashi[17]
10 Vlag van Duitsland Timo Glock[18] 1–15
Vlag van Japan Kamui Kobayashi[19] 16-17
Vlag van Italië Scuderia Toro Rosso Toro Rosso Toro Roso STR4 Ferrari 056 B 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais[20] 1–9 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari[21]
Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard[22]
Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley[23]
Vlag van Spanje Jaime Alguersuari[24] 10–17
12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi[25] Alle
Vlag van Oostenryk Red Bull Racing Red Bull Racing Red Bull RB5 Renault RS27 B 14 Vlag van Australië Mark Webber[26] Alle
15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel[27] Alle
Vlag van Verenigde Koninkryk AT&T WilliamsF1 Williams Williams FW31 Toyota RVX-09 B 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg[28] Alle Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg[28]
17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima[28] Alle
Vlag van Indië Force India Force India VJM02 Mercedes-Benz FO 108W[29] B 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil[30] Alle Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi[30]
21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella[30] 1–12
Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi[31] 13–17
Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn GP[32] Brawn GP BGP 001[32] Mercedes-Benz FO 108W[32] B 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button[33] Alle Vlag van Verenigde Koninkryk Anthony Davidson[34]
Vlag van Oostenryk Alexander Wurz[35]
23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello[36] Alle
Sluit

Spanveranderings

  • Honda F1 het in Desember 2008 aangekondig dat hulle onttrek van die 2009 Formule Een Wêreldkampioenskap as gevolg van die wêreldwye finansiële krisis asook om op hul besigheidsaktiwiteite te fokus. Dit was op 5 Maart 2009 bevestig dat die span as Brawn GP sal deelneem na 'n bestuursuitkoop. Jenson Button asook Rubens Barrichello het die span se jaers gebly.
  • Force India verander hul enginvervaardiger van Ferrari na Mercedes in 'n vyfjaarkontrak.
  • Gerhard Berger verkoop sy helfte van die Scuderia Toro Rosso span aan Red Bull, want volgens hom laat die nuwe regulasies "nie plek vir verbetering in so 'n klein span soos STR nie".[37]

2009-kalender

Na 'n hele paar hersienings het die FIA die 2009 Formule Een Wêreldkampioenskapskalender op 5 November 2008 gepubliseer.[38]

Meer inligting Rondte, Amptelike renritel ...
Rondte Amptelike renritel Grand Prix Renbaan Plek Datum Tyd[39] Baanrondtes
Plaaslik UTC
1 ING Australiese Grand Prix Australiese GP Melbourne Grand Prix Renbaan Melbourne, Victoria 29 Maart 17:00 06:00 58
2 Petronas Maleisiese Grand Prix Maleisiese GP Sepang Internasionale Renbaan Kuala Lumpur 5 April 17:00 09:00 56
3 Chinese Grand Prix Chinese GP Shanghai Internasionale Renbaan Shanghai 19 April 15:00 07:00 56
4 Gulf Air Bahreinse Grand Prix Bahreinse GP Bahrein Internasionale Renbaan Sakhir, Manama 26 April 15:00 12:00 57
5 Telefónica Spaanse Grand Prix Spaanse GP Circuit de Catalunya Barcelona 10 May 14:00 12:00 66
6 Monaco Grand Prix Monaco GP Monaco-renbaan Monte Carlo 24 Mei 14:00 12:00 78
7 ING Turkse Grand Prix Turkse GP Istanbul Park Istanboel 7 Junie 15:00 12:00 58
8 Santander Britse Grand Prix Britse GP Silverstone-renbaan Silverstone 21 Junie 13:00 12:00 60
9 Santander Duitse Grand Prix Duitse GP Nürburgring Nürburg 12 Julie 14:00 12:00 60
10 ING Hongaarse Grand Prix Hongaarse GP Hungaroring Boedapest 26 Julie 14:00 12:00 70
11 Telefónica Europese Grand Prix Europese GP Valencia Straatbaan Valencia 23 Augustus 14:00 12:00 57
12 Belgiese Grand Prix Belgiese GP Circuit de Spa-Francorchamps Francorchamps 30 Augustus 14:00 12:00 44
13 Santander Italiaanse Grand Prix Italiaanse GP Autodromo Nazionale Monza Monza 13 September 14:00 12:00 53
14 SingTel Singapoerse Grand Prix Singapoerse GP Marinabaai Straatrenbaan Singapoer 27 September 20:00 12:00 61
15 Fuji Television Japannese Grand Prix Japannese GP Suzuka Internasionale Renbaan Suzuka 4 Oktober 14:00 05:00 53
16 Brasiliaanse Grand Prix Brasiliaanse GP Autódromo José Carlos Pace São Paulo 18 Oktober 14:00 16:00 71
17 Etihad Airways Aboe Dhabi Grand Prix Aboe Dhabi GP Yas Marina Renbaan Yas-eiland 1 November 15:00 11:00 55
Sluit

† Nagren
‡ Nuwe Ren/Baan

Uitslae

Meer inligting Rondte, Grand Prix ...
Rondte Grand Prix Voorste wegspring Vinnigste rondtetyd 1ste bestuurder 1ste vervaardiger
1 Vlag van Australië Australiese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
2 Vlag van Maleisië Maleisiese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
3 Vlag van Volksrepubliek China Chinese Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
4 Vlag van Bahrein Bahreinse Grand Prix Vlag van Italië Jarno Trulli Vlag van Italië Jarno Trulli Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
5 Vlag van Spanje Spaanse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
6 Vlag van Monaco Monaco Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
7 Vlag van Turkye Turkse Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
8 Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
9 Vlag van Duitsland Duitse Grand Prix Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
10 Vlag van Hongarye Hongaarse Grand Prix Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
11 Vlag van Spanje Europese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Timo Glock Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
12 Vlag van België Belgiese Grand Prix Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
13 Vlag van Italië Italiaanse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Adrian Sutil Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
14 Vlag van Singapoer Singapoerse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
15 Vlag van Japan Japannese Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
16 Vlag van Brasilië Brasiliaanse Grand Prix Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
17 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Abu Dhabi Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault F1
Sluit

Punteleer

Bestuurders

Meer inligting Pos, Bestuurder ...
Pos Bestuurder AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button 1 1 3 1 1 1 1 6 5 7 7 Ret 2 5 8 5 3 95
2 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel 13 15 1 2 4 Ret 3 1 2 Ret Ret 3 8 4 1 4 1 84
3 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello 2 5 4 5 2 2 Ret 3 6 10 1 7 1 6 7 8 4 77
4 Vlag van Australië Mark Webber 12 6 2 11 3 5 2 2 1 3 9 9 Ret Ret 17 1 2 69.5
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton DSQ 7 6 4 9 12 13 16 18 1 2 Ret 12 1 3 3 Ret 49
6 Vlag van Finland Kimi Räikkönen 15 14 10 6 Ret 3 9 8 Ret 2 3 1 3 10 4 6 12 48
7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg 6 8 15 9 8 6 5 5 4 4 5 8 16 11 5 Ret 9 34.5
8 Vlag van Italië Jarno Trulli 3 4 Ret 3 Ret 13 4 7 17 8 13 Ret 14 12 2 Ret 7 32.5
9 Vlag van Spanje Fernando Alonso 5 11 9 8 5 7 10 14 7 Ret 6 Ret 5 3 10 Ret 14 26
10 Vlag van Duitsland Timo Glock 4 3 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS 24
11 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ret 9 Ret 14 6 4 6 4 3 DNS 22
12 Vlag van Finland Heikki Kovalainen Ret Ret 5 12 Ret Ret 14 Ret 8 5 4 6 6 7 11 12 11 22
13 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld 10 2 12 19 7 11 11 15 10 11 11 5 7 Ret 6 Ret 5 19
14 Vlag van Pole Robert Kubica 14 Ret 13 18 11 Ret 7 13 14 13 8 4 Ret 8 9 2 10 17
15 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella 11 18 14 15 14 9 Ret 10 11 14 12 2 9 13 12 10 16 8
16 Vlag van Switserland Sébastien Buemi 7 16 8 17 Ret Ret 15 18 16 16 Ret 12 13 Ret Ret 7 8 6
17 Vlag van Duitsland Adrian Sutil 9 17 17 16 Ret 14 17 17 15 Ret 10 11 4 Ret 13 Ret 17 5
18 Vlag van Japan Kamui Kobayashi 9 6 3
19 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais 8 10 11 13 Ret 8 18 Ret Ret 2
20 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Ret 12 Ret Ret 13 15 12 11 12 9 18 13 10 9 15 Ret 13 0
21 Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Jr. Ret 13 16 10 12 Ret 16 12 13 12 0
22 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Ret 14 14 11 15 0
23 Vlag van Frankryk Romain Grosjean 15 Ret 15 Ret 16 13 18 0
24 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari 15 16 Ret Ret Ret Ret 14 Ret 0
25 Vlag van Italië Luca Badoer 17 14 0
Pos. Renjaer AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
Sleutel
KleurResultaat
GoudWenner
Silwer2de plek
Brons3de plek
GroenMet punte geëindig
BlouGeen punte behaal nie
Nie geklassifiseerd geëindig (NC)
PersNie voltooi nie (Retired)
RooiNie gekwalifiseer nie (DNQ)
Nie voorgekwalifiseer nie (DNPQ)
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin nie (DNS)
Ren gekanselleer (C)
Lig blou Slegs geoefen (PO)
Vrydagtoetsbestuurder (TD)
(sedert 2003)
Leeg Nie deelgeneem nie (DNP)
Uitgesluit (EX)
Nie opgedaag nie (DNA)
Onttrek voor die ren (WD)

Vetdruk – 1ste posisie
Skuins – Vinnigste baanrondte

Sluit

Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.

Punteverloop vir renjaers

Thumb

Vervaardigers

Meer inligting Pos., Vervaardiger ...
Pos. Vervaardiger Motornr. AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes 22 1 1 3 1 1 1 1 6 5 7 7 Ret 2 5 8 5 3 172
23 2 5 4 5 2 2 Ret 3 6 10 1 7 1 6 7 8 4
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault 14 12 6 2 11 3 5 2 2 1 3 9 9 Ret Ret 17 1 2 153.5
15 13 15 1 2 4 Ret 3 1 2 Ret Ret 3 8 4 1 4 1
3 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes 1 DSQ 7 6 4 9 12 13 16 18 1 2 Ret 12 1 3 3 Ret 71
2 Ret Ret 5 12 Ret Ret 14 Ret 8 5 4 6 6 7 11 12 11
4 Vlag van Italië Ferrari 3 Ret 9 Ret 14 6 4 6 4 3 DNS 17 14 9 13 12 10 16 70
4 15 14 10 6 Ret 3 9 8 Ret 2 3 1 3 10 4 6 12
5 Vlag van Japan Toyota 9 3 4 Ret 3 Ret 13 4 7 17 8 13 Ret 14 12 2 Ret 7 59.5
10 4 3 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS 9 6
6 Vlag van Duitsland BMW Sauber 5 14 Ret 13 18 11 Ret 7 13 14 13 8 4 Ret 8 9 2 10 36
6 10 2 12 19 7 11 11 15 10 11 11 5 7 Ret 6 Ret 5
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Toyota 16 6 8 15 9 8 6 5 5 4 4 5 8 16 11 5 Ret 9 34.5
17 Ret 12 Ret Ret 13 15 12 11 12 9 18 13 10 9 15 Ret 13
8 Vlag van Frankryk Renault F1 7 5 11 9 8 5 7 10 14 7 Ret 6 Ret 5 3 10 Ret 14 26
8 Ret 13 16 10 12 Ret 16 12 13 12 15 Ret 15 Ret 16 13 18
9 Vlag van Indië Force India-Mercedes 20 9 17 17 16 Ret 14 17 17 15 Ret 10 11 4 Ret 13 Ret 17 13
21 11 18 14 15 14 9 Ret 10 11 14 12 2 Ret 14 14 11 15
10 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 11 8 10 11 13 Ret 8 18 Ret Ret 15 16 Ret Ret Ret Ret 14 Ret 8
12 7 16 8 17 Ret Ret 15 18 16 16 Ret 12 13 Ret Ret 7 8
Pos. Vervaardiger Motornr. AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
Sleutel
KleurResultaat
GoudWenner
Silwer2de plek
Brons3de plek
GroenMet punte geëindig
BlouGeen punte behaal nie
Nie geklassifiseerd geëindig (NC)
PersNie voltooi nie (Retired)
RooiNie gekwalifiseer nie (DNQ)
Nie voorgekwalifiseer nie (DNPQ)
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin nie (DNS)
Ren gekanselleer (C)
Lig blou Slegs geoefen (PO)
Vrydagtoetsbestuurder (TD)
(sedert 2003)
Leeg Nie deelgeneem nie (DNP)
Uitgesluit (EX)
Nie opgedaag nie (DNA)
Onttrek voor die ren (WD)

Vetdruk – 1ste posisie
Skuins – Vinnigste baanrondte

Sluit

Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.

Punteverloop vir vervaardigers

Thumb

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.