From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Silverstone-renbaan is 'n motorrenbaan in Engeland langs die Silverstone- en Whittlebury-woonbuurte van Northamptonshire.
Ligging | Deels in Silverstone, Northamptonshire en deels in Buckinghamshire, Engeland |
---|---|
Tydsone | UTC |
Koördinate | 52°4′43″N 1°1′1″W |
FIA Gradering | 1 |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een: Britse Grand Prix FIM MotoGP: Britse Motorfiets Grand Prix FIA Wêrelduithoukampioenskap 1000 km Silverstone 6-ure FIM Superfiets Wêreldkampioenskap Europese Le Mans-reeks Europese Formule Tweekampioenskap FIA Internasionale Formule 3000 Britse Toermotorkampioenskap Britse F3 Internasionale reeks Britse GT Britse Superfietskampioenskap Silverstone Classic |
Arena Grand Prix-renbaan (2011–huidig) | |
Lengte | 5,891[1] km (3,660 mi) |
Draaie | 18 |
Rondterekord | 1:33,401 ( Mark Webber, Red Bull, 2013, Formule Een) |
Arena Grand Prix-renbaan (2010)[2] | |
Lengte | 5,901 km (3,667 mi) |
Draaie | 18 |
Rondterekord | 1:30,874 ( Fernando Alonso, Ferrari, 2010, Formule Een) |
Bridge Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 5,141 km (3,194 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:18,739 ( Michael Schumacher, Ferrari, 2004, Formule Een) |
Silverstone is die tuiste van die Britse Grand Prix, wat sedert 1948 hier aangebied word. Die 1950 Britse Grand Prix by Silverstone was die eerste wedren in die destydse nuutgevormde FIA Formule Een Wêreldkampioenskap.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.