Turkse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Turkse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat die eerste keer op 21 Augustus 2005 op die Istanbul Park-renbaan gehou is, as deel van die 2005 Formule Een-seisoen. Dit was vir eers die laaste keer op 8 Mei 2011 op die kalender, voor dit weer in die Covid-19-era teruggekeer het. Die baan is ontwerp deur Hermann Tilke en word in 'n antikloksgewyse rigting gejaag.
Vorige wenners van die Turkse Grand Prix

Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Plek |
---|---|---|---|
2021 | ![]() |
![]() |
Istanboel |
2020 | ![]() |
![]() | |
Tussen 2012 en 2019 is die Turkse Grand Prix nie gehou nie. | |||
2011 | ![]() |
![]() | |
2010 | ![]() |
![]() | |
2009 | ![]() |
![]() | |
2008 | ![]() |
![]() | |
2007 | ![]() |
![]() | |
2006 | ![]() |
![]() | |
2005 | ![]() |
![]() | |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.