From Wikipedia, the free encyclopedia
Hier volg ’n lys van die tsare en keisers van Rusland. Die eerste tsaar (Russies: царь, tsar) van Rusland was Iwan die Verskriklike van die Rjoerik-dinastie en die laaste tsaar Pieter die Grote van die Romanof-dinastie wat later as keiser (Russies: император, imperator) van Rusland herkroon is. Imperator was die amptelike titel van die Russiese heersers tot met die abdikasie van Nikolaas II in 1917. Hy is in 1918 saam met sy gesin tereggestel. Toe hy abdikeer, is sy broer groothertog Michail Aleksandrowitsj as keiser aangewys, maar hy het ná ’n dag die troon van die hand gewys.
Portret | Naam | Gebore - Oorlede | Tsaar van | Tsaar tot |
---|---|---|---|---|
Iwan IV (die Verskriklike) | 1530-1584 | 26 Januarie 1547 | 28 Maart 1584 | |
Fjodor I | 1557-1598 | 28 Maart 1584 | 17 Januarie 1598 | |
Portret | Naam | Gebore - Oorlede | Tsaar van | Tsaar tot |
---|---|---|---|---|
Michail | 1596-1645 | 21 Julie 1613 | 23 Julie 1645 | |
Aleksei | 1629-1676 | 23 Julie 1645 | 7 Februarie 1676 | |
Fjodor III | 1661-1682 | 7 Februarie 1676 | 7 Mei 1682 | |
Pieter I (die Grote) | 1672-1721 | 7 Mei 1682 (regeer saam met Iwan V tot 1696) (1682-1689: regentskap van Sofia Aleksejewna | 2 November 1721 (word "Keiser van die Hele Rusland”) | |
Iwan V (regeer saam met Pieter I) | 1666-1696 | 2 Junie 1682 | 8 Februarie 1696 | |
(Die keisers was ook groothertoë van Finland van 1809 tot 1917; en konings van Pole van 1815 tot 1916)
Portret | Naam | Gebore - Oorlede | Tsaar van | Tsaar tot |
---|---|---|---|---|
Pieter I (die Grote) | 1721-1725 | 2 November 1721 | 8 Februarie 1725 | |
Katharina I | 1684-1727 | 8 Februarie 1725 | 17 Mei 1727 | |
Pieter II | 1715-1730 | 18 Mei 1727 | 30 Januarie 1730 | |
Anna Ioannowna | 1693-1740 | 13 Februarie 1730 | 28 Oktober 1740 | |
Iwan VI | 1740-1764 | 28 Oktober 1740 | 6 Desember 1741 | |
Elisabeth | 1709-1762 | 6 Desember 1741 | 5 Januarie 1762 | |
Pieter III | 1728-1762 | 5 Januarie 1762 | 9 Julie 1762 (vermoor) | |
Katharina II (die Grote) | 1729-1796 | 9 Julie 1762 | 17 November 1796 | |
Paul | 1754-1801 | 17 November 1796 | 23/24 Maart 1801 (vermoor) | |
Aleksander I | 1777-1825 | 24 Maart 1801 | 1 Desember 1825 | |
Nikolaas I | 1796-1855 | 26 Desember 1825 | 2 Maart 1855 | |
Aleksander II (die Bevryder) | 1818-1881 | 2 Maart 1855 | 13 Maart 1881 (vermoor) | |
Aleksander III (die Vredemaker) | 1845-1894 | 13 Maart 1881 | 1 November 1894 | |
Nikolaas II | 1868-1918 | 1 November 1894 | 15 Maart 1917 (abdikeer) | |
Groothertog Michail Aleksandrowitsj | 1878-1918 | 15 Maart 1917 | 16 Maart 1917 (wys troon van hand) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.