11 Oktober is die 284ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (285ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 81 dae.
Boere guerrilla-vegters
1671 – Frederik IV van Denemarke , Koning van Denemarke en Noorweë († 1730 ).
1738 – Arthur Phillip , eerste goewerneur van Nieu-Suid-Wallis en stigter van die nedersetting wat tans Sydney heet († 1814 ).
1758 – Heinrich Wilhelm Olbers , Duitse sterrekundige , geneesheer en fisikus († 1840 ).
1885 – François Mauriac , Franse skrywer († 1970 ).
1902 – Norman Eaton , Suid-Afrikaanse argitek († 1966 ).
1910 – Danie Craven , Suid-Afrikaanse rugby-administrateur en 19de Springbokkaptein († 1993 ).
1926 – Thich Nhat Hanh , Viëtnamese Boeddhistiese monnik , vredesaktivis, digter en skrywer († 2022 ).
1928 – Zach de Beer , Suid-Afrikaanse politikus († 1999 ).
1937 – Ron Leibman , Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer († 2019 ).
1956 – Coenie de Villiers , Suid-Afrikaanse musikant en TV-persoonlikheid.
1962 – Joan Cusack , Amerikaanse aktrise.
1966 – Luke Perry , Amerikaanse akteur († 2019 ).
1967 – Peter Thiel , Duits-Amerikaanse miljardêr-entrepreneur, waagkapitalis en politieke aktivis.
1968 – Halla Tómasdóttir, President van Ysland .
1977 – Hardeep Singh Nijjar , Kanadese Sikh -separatistiese leier († 2023 ).
1992 – Leon Kruger , Afrikaanse akteur en dramaturg († 2021 ).
1993 – Hardik Pandya , Indiese internasionale krieketspeler.
1303 – Pous Bonifatius VIII , 193ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1235 ).
1347 – Lodewyk IV van Beiere, keiser van die Heilige Romeinse Ryk (* 1282 ).
1531 – Ulrich Zwingli , Switserse Protestantse teoloog en kerkhervormer (* 1484 ).
1889 – James Prescott Joule , Engelse fisikus (* 1818 ).
1953 – Pieter Hamersma , lid van die Kaapse Provinsiale Raad en vooruitstrewende Karooboer (* 1892 ).
1959 – Oswald Pirow , Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde (* 1890 ).
1977 – Misha Black , Britse argitek en ontwerper (* 1910 ).
2019 – Aleksei Leonof , Sowjetse ruimtevaarder , eerste mens wat 'n ruimtewandeling onderneem het (* 1934 ).
2022 – Angela Lansbury , Britse-Amerikaanse aktrise (* 1925 ).
Dubbel Negende Fees op die Chinese kalender (2005 )
Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 Oktober .