2000 Super 12-seisoen

From Wikipedia, the free encyclopedia

2000 Super 12-seisoen

Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
2000 Super 12
Thumb
Amptelike logo

Deelnemende lande Australië
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
Kampioen Crusaders (3de titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 380  (gem. 5.507 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 194 Stirling Mortlock (Brumbies)
Meeste drieë gedruk 13 Andrew Walker (Brumbies)
Sluit

Tabel

Meer inligting Pos, Naam ...
2000 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Pte
1 Vlag van Australië Brumbies 11902393196+197945
2 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 11803369293+76739
3 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 11605320280+40832
4 Vlag van Suid-Afrika Cats 1170432033414432
5 Vlag van Suid-Afrika Stormers 11614298276+22531
6 Vlag van Nieu-Seeland Blues 11605300262+38630
7 Vlag van Australië Reds 11605317305+12630
8 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 1160530832921529
9 Vlag van Australië Waratahs 11506273258+15525
10 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 1130825735295820
11 Vlag van Suid-Afrika Noordelike Bulls 11128231395164311
12 Vlag van Suid-Afrika Sharks 1111923534110639
Opgedateer op 11 Junie 2012
Sluit

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Meer inligting Datum ...
Datum Datum
Week 1 25–27 Februarie Week 8 14-15 April
Week 2 3-5 Maart Week 9 20–22 April
Week 3 10-11 Maart Week 10 28-30 April
Week 4 17–18 Maart Week 11 5-7 Mei
Week 5 24–26 Maart Week 12 12–13 Mei
Week 6 31 Maart-2 April Halfeindronde 20 Mei
Week 7 7-9 April Eindronde 27 Mei
Sluit
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
1999 Super 12
Super 12
2000
Opgevolg deur
2001 Super 12

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 3

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Australië Reds

Week 4

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Suid-Afrika Northern Bulls

Week 5

  • Sondag 26 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Chiefs

Week 6

Week 7

Week 8

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cats, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 9

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Stormers, Vlag van Australië Waratahs

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
20 Mei 2000 – Jade-stadion, Christchurch
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 37  
 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 15   27 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra
     Vlag van Australië Brumbies 19
20 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra    Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 20
 Vlag van Australië Brumbies 28
 Vlag van Suid-Afrika Cats 5  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Meer inligting Top 8 driedrukkers (Statistiek), Pos ...

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Span
1 Andrew Walker 13Brumbies
2 Marika Vunibaka 11Highlanders
3Breyton Paulse 10Stormers
Christian Cullen 10Hurricanes
5 Caleb Ralph 8Crusaders
6Chris Latham 7Reds
Mark Bartholomeusz 7Brumbies
Ron Cribb 7Blues

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Span
1 Stirling Mortlock 194 (4 Drieë, 39 Doel, 32 Straf)Brumbies
2 Andrew Mehrtens 160 (23 Doel, 36 Straf, 2 Skep)Crusaders
3 Matt Burke 158 (3 Drieë, 19 Doel, 35 Straf)Waratahs
4 Tony Brown 150 (1 Drie, 20 Doel, 34 Straf, 1 Skep)Highlanders
5 Braam van Straaten 129 (1 Drie, 23 Doel, 26 Straf)Stormers
6 Jannie de Beer 123 (9 Doel, 31 Straf, 4 Skep)Noordelike Bulls
7 David Holwell 105 (3 Drieë, 21 Doel, 16 Straf)Hurricanes
8 Adrian Cashmore 98 (3 Drieë, 16 Doel, 17 Straf)Blues
9 Shane Drahm 91 (11 Doel, 23 Straf)Reds
10 Gaffie du Toit 91 (11 Doel, 22 Straf, 1 Skep)Sharks

Sluit

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.