From Wikipedia, the free encyclopedia
André Neal Vos (9 Januarie 1975 in Oos-Londen) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se nege-en-veertigste Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | André Neal Vos | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 9 Januarie 1975 | ||||
Geboorteplek | Oos-Londen, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 190 cm | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Selbornekollege | ||||
Universiteit | Universiteit van Port Elizabeth | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman | ||||
Springbokno. | 681 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
UPE | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1995 1997 |
Oostelike Provinsie Goue Leeus |
35 | ? | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998 1998 |
Reds Cats |
? ? |
? ? | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1999–2001 | Suid-Afrika | 33 | (40) |
Hy het in Oos-Londen grootgeword en was op Laerskool Stirling en op hoërskool by Selbornekollege. Op laerskool het hy vleuel gespeel maar op hoërskool agsteman. Hy het Grens by die Cravenweek verteenwoordig en het in 1993 aan die Universiteit van Port Elizabeth begin studeer.
In 1993 haal Vos UPE se onder-21 span en in 1995 die OP-span. In 1997 sluit hy by die Goue Leeus aan. Gedurende 1998 speel hy vir die Australiese Queensland Reds. Gedurende 1999 lei hy die Goue Leeus en maak in Junie sy toetsdebuut teen Italië. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 1999.
Voorafgegaan deur Joost van der Westhuizen |
Springbokkaptein 1999-2001 |
Opgevolg deur Bob Skinstad |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.