From Wikipedia, the free encyclopedia
Christiaan Petrus Strauss was 'n Springbok- en Wallabyrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook 156 wedstryde vir die Westelike Provinsie gespeel.
| |||||
Volle naam | Christiaan Petrus Strauss | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 28 Junie 1965 | ||||
Geboorteplek | Upington, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 186 cm | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Hoërskool Upington | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank, agsteman | ||||
Springbokno. | 579 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Northerns Tygerberg College RFC | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1986–1995 | Westelike Provinsie | 156 | |||
korrek soos op 24 Junie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1992–1994 1999 |
Suid-Afrika Australië |
15 11 |
(20) (20) | ||
korrek soos op 24 Junie 2013. |
Voorafgegaan deur Francois Pienaar |
Springbokkaptein 1994 |
Opgevolg deur Adriaan Richter |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.