Pukekohe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pukekohe

Pukekohe is 'n dorp in die Franklin-distrik van die Noord-Eiland van Nieu-Seeland. Dit het 'n bevolking van 26 300 mense in Junie 2011 gehad. Pukekohe is 50 kilometer suid van Auckland geleë, en is die grootste dorp in Franklin. Die Māori-woord "pukekohe" beteken "heuwel van die kohekohe" ('n mahoniesoort). Daar is 'n groot Suid-Afrikaanse gemeenskap in Pukekohe.

Meer inligting Ligging, Algemene feite ...
Pukekohe
Thumb
Pukekohe
Ligging
Thumb
Pukekohe
Pukekohe
Algemene feite
Stigting:1860
Inwoners:26 300 (2011)
Geografiese ligging:37°12′S 174°54′O
Administratiewe verdeling
Land:Nieu-Seeland
Streek:Franklin
Sluit

Die vrugbare vulkaniese grond en warm vogtige klimaat ondersteun 'n groot tuinbou- en melkboerderybedrywe. Die Pukekohe "long keeper" ui is ook internasionaal bekend.

Pukekohe is langs die Noord-Eiland se "Main Trunk Railway" en is die mees suidelike stasie van die Auckland voorstedelike spoorweg-netwerk, aan die einde van die Oos- en Suider-lyne. Daaglikse dienste word deur die Silver Fern spoor gelewer.

Pukekohe sal in die Auckland Super City ingesluit word.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.