Noordeiland

From Wikipedia, the free encyclopedia

Noordeilandmap

Die Noordeiland (Engels: North Island, Māori: Te Ika-a-Māui[1]) vorm saam met die Suideiland die twee hoofeilande van Nieu-Seeland; hulle word deur die Cookstraat van mekaar geskei. Die Noordeiland het 'n oppervlakte van 113 729 km² en 'n bevolking van 3 749 200 in 2018 gehad. Dit is die 14de grootste eiland ter wêreld, die tweede grootste van Nieu-Seeland en die mees bevolkte eiland van die eilandstaat.

Thumb
Kaart van die Noordeiland
Kitsfeite NoordeilandInheemse naam: North Island (Engels) Te Ika-a-Māui (Māori), Geografie ...
Noordeiland
Inheemse naam: North Island (Engels)
Te Ika-a-Māui (Māori)
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van Nieu-Seeland se Noordeiland
Geografie
LiggingNieu-Seeland, Oseanië en Stille Oseaan
Koördinate38°24′S 175°43′O
ArgipelNieu-Seeland
Oppervlakte113 729 vk km
Hoogste puntMount Ruapehu 2 795 m
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Demografie
Bevolking3 749 200
BevolkingsgroepeEuropeërs en Maori
Die wêreld se 14de grootste eiland en die tweede grootste eiland van Nieu-Seeland
Sluit

Die Noordeiland grens in die weste aan die Tasmansee en in die ooste aan die oop Suidelike Stille Oseaan. Oorkant die Tasmansee is Australië geleë.

Die Māorinaam van die eiland (Te Ika-a-Māui) beteken "die vis van die Māui", wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Noordeiland is Auckland (1 377 200) en Wellington (393 400).

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.