9 Augustus is die 221ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (222ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 144 dae in die res van die jaar.
Hoeksteenlegging van die Skewe Toring van Pisa.
1879 – Mabel Malherbe , Suid-Afrikaanse politikus, joernalis, die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van ’n Suid-Afrikaanse stad (Pretoria ) († 1964 ).
1883 – Charles Wynand Malan , Suid-Afrikaanse politikus († 1933 ).
1896 – Jean Piaget , Switserse sielkundige († 1980 ).
1914 – Ferenc Fricsay , Hongaarse dirigent († 1963 ).
1919 – Leona Woods , Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen († 1986 ).
1922 – Sheila Cussons , Suid-Afrikaanse digter en skilder († 2004 ).
1923 – Gerrit Kouwenaar , Nederlandse skrywer, digter, joernalis en vertaler. († 2014 ).
1931 – Darius Dhlomo , Suid-Afrikaanse sokkerspeler, akteur, bokser, musikant en politiese aktivis († 2015 ).
1934 – Graeme Gibson , Kanadese skrywer († 2019 ).
1945 – Jerome Glenn , toekomskundige en uitvoerende direkteur van die Millennium-projek.
1953 – Luuk Gruwez , Vlaamse digter , prosaïs en essayis.
1957 – Melanie Griffith , Amerikaanse aktrise.
1963 – Whitney Houston , Amerikaanse sangeres († 2012 ).
1968 – Gillian Anderson , Amerikaanse aktrise.
1972 – Juanes , Colombiaanse pop- en rocksanger.
1985 – Vivek Ramaswamy , Amerikaanse entrepreneur en presidensiële kandidaat.
118 – Pous Primus van Alexandrië vyfde patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)
803 – Irene , keiser van die Bisantynse Ryk (* Circa 752 ).
1048 – Pous Damasus II , die 151ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1820 – Anders Sparrman , Sweedse natuurkundige en reisiger aan die Kaap (* 1748 ).
1878 – Antjie Scheepers , Afrikanerpioniersvrou (* 1806 ).
1883 – Robert Moffat , Suid-Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms (* 1795 )
1919 – Ernst Haeckel , Duitse bioloog en filosoof (* 1834 ).
1932 – G.R. von Wielligh , Afrikaanse skrywer (* 1859 )
1966 – Antanas Žmuidzinavičius , Litause landskapskilder (* 1876 )
1967 – Joe Orton , Engelse dramaturg, skrywer en dagboekskrywer (* 1933 ).
1969 – Sharon Tate , Amerikaanse aktrise (* 1943 ).
1975 – Dmitri Sjostakovitsj , Russiese komponis (* 1906 ).
2006 – James van Allen , Amerikaanse ruimtewetenskaplike (* 1914 ).
2017 – I.D. Lamprecht , Afrikaanse skrywer (* 1933 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 August .