Die jaar 1604 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1604 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1599 | 1600 | 1601 | 1602 | 1603 | ◄ 1604 ► | 1605 | 1606 | 1607 | 1608 | 1609 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1604 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 9 Junie – In sy laaste konsistorie stel Pous Clemens VIII nog 18 nuwe kardinale aan.
- 1 November – Die tragedie van William Shakespeare, Othello, word vir die eerste keer by die Paleis van Whitehall in Londen opgevoer.
- 4 Desember – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII) word pouslike legaat in Frankryk.
- Die supernova (ontploffende ster) SN 1604 word waargeneem.
Geboortes
- 5 April – Charles IV , Hertog van Lorraine
- 17 Junie – Johan Maurits, goewerneur van Nederlands-Brasilië († 1679).
- 3 November – Osman II, sultan van Turkye en keiser van die Ottomaanse Ryk († 1622).
Sterftes
- 29 Februarie – John Whitgift, Aartsbiskop van Canterbury.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.