Othello

From Wikipedia, the free encyclopedia

Othello

The Tragœdy of Othello, The Moore of Venice is 'n tragedie deur William Shakespeare, geskryf in ongeveer 1603.

Thumb
Die titelbladsy van die eerste kwarto weergawe van Othello in 1622

Die toneelstuk is 'n gekonsentreerde, nou-gestruktureerde tragedie met amper geen sub-plot aflossing en draai om vyf of ses sentrale karakters. Othello se vertroue in die skurk, Iago en sy groeiende agterdog in die trouheid van sy vrou, Desdemona, het gelei tot die uiterste tragedie. Othello word algemeen beskou as een van Shakespeare se meesterwerke.

Karakters

  • Othello
  • Desdemona
  • Iago
  • Michael Cassio
  • Bianca
  • Emilia
  • Brabantio
  • Roderigo
  • Doge of Venice
  • Gratiano
  • Lodovico
  • Montano

en ander

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.