Die jaar 1622 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1622 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1617 | 1618 | 1619 | 1620 | 1621 | ◄ 1622 ► | 1623 | 1624 | 1625 | 1626 | 1627 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1622 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
- 6 Januarie – Pous Gregorius XV stig die Congregatio de propagande fide met sy bul Inscrutabili divinae providentia.
- 12 Maart – Pous Gregorius XV verklaar Teresa van Avila, Francis Xavier, Ignatius van Loyola, Philip Neri en Isodore die Werker, heilig.
- 12 Maart – Pous Gregorius XV publiseer sy bul Decet Romanorum pontificem oor pouslike verkiesings.
- 5 September – Pous Gregorius XV stel vier nuwe kardinale aan waaronder Armand-Jean du Plessis de Richelieu.
- September – Die São João Baptista strand tussen die mondings van die Groot-Keirivier en die Groot-Visrivier.
- 24 Junie – Nederland misluk in 'n aanslag om Macao te verower.
- Opstand van die protestantse bevolking van Prättigau in Graubünden teen die Oostenrykse besetting. Jürg Jenatsch en die protestantse leiers vlug uit Graubünden nadat die Oostenrykers die opstand bloedig onderdruk.
- 15 Januarie – Molière, Frans dramaturg en toneelskryver († 1673).
- 8 November – Koning Karel X Gustaaf van Swede († 1660).
- 23 Januarie – William Baffin (ca. 37), Brits seevaarder en kartograaf.
- 20 Mei – Osman II, sultan van Turkye en keiser van die Ottomaanse Ryk (* 1604).
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.