1673
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1673 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1673 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1668 | 1669 | 1670 | 1671 | 1672 | ◄ 1673 ► | 1674 | 1675 | 1676 | 1677 | 1678 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1673 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Pous Clemens X verklaar Pous Leo III heilig.
- 4 Januarie – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word prefek van die Heilige kongregasie van die Raad.
- 16 Januarie – Pous Clemens X stel Felice Rospigliosi aan as kardinaal.
- 17 Mei – Louis Joliet en Jacques Marquette begin die eksplorasie van die Mississippi Rivier.
- 12 Junie – Pous Clemens X stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Girolamo Gastaldi.
- 23 Augustus – Die Zoetendaal strand by Struisbaai.
Geboortes
- 30/31 Desember – Ahmet III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1736)
Sterftes
- 29 April – Patriarg Pitirim van Moskou, die agtste Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* onbekend)
- 17 Februarie – Molière, Frans dramaturg en toneelskryver (* 1622)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.