Wembley-stadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wembley-stadion (dikwels kortweg "Wembley") is 'n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke.
Wembley-stadion | ||
![]() | ||
Ligging | Londen, Engeland | |
---|---|---|
Koördinate | 51°33′21″N 0°16′47″W | |
Eienaar | Britse sokkerbond (Football Association) | |
Operateur | Wembley National Stadium Limited | |
Kapasiteit | 90 000 (sokker) 75 000 sitplekke + 15 000 staanplekke (konserte) | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2003 | |
Geopen | 2007 | |
Argitek | Foster and Partners Populous | |
Huurders | ||
Engelse nasionale sokkerspan (2007–hede) |
Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is 'n boog oor die nuwe stadion wat so ontwerp is dat dit nie 'n skaduwee oor die veld sal gooi nie.
Naas sport word die stadion ook vir konserte aangewend. Groepe soos Metallica, Muse, George Michael en selfs Lucas Maree het al hier opgetree.
Die stadion is tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 vir sokkerwedstryde ingespan en tydens die Rugbywêreldbeker 2015 vir rugbywedstryde.
Wedstryde
Rugbyliga
Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis:
Wedstryd# | Datum | Telling | Toeskouers | Notas |
---|---|---|---|---|
1 | 18 Januarie 1930 | ![]() ![]() | 20 000 | Eindwedstryd van die 1929-30 Kangaroo-toer |
2 | 30 Desember 1933 | ![]() ![]() | 10 000 | 34ste wedstryd van die 1933–34 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje |
3 | 12 Maart 1949 | ![]() ![]() | 15 000 | Gespeel as deel van die 1948–49 Europese Rugbyliga-kampioenskap |
4 | 16 Oktober 1963 | ![]() ![]() | 13 946 | Gespeel as deel van die 1963-64 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks |
5 | 3 November 1973 | ![]() ![]() | 9 874 | Gespeel as deel van die 1973 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks |
6 | 27 Oktober 1990 | ![]() ![]() | 54 569 | Gespeel as deel van die 1990 As-reeks |
7 | 24 Oktober 1992 | ![]() ![]() | 73 631 | 1992 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstryd Nuwe internasionale rugbyliga bywoningsrekord |
8 | 16 Oktober 1993 | ![]() ![]() | 36 131 | 1ste Toets van die 1993 Groot-Brittanje vs Nieu-Seeland toetsreeks |
9 | 22 Oktober 1994 | ![]() ![]() | 57 034 | Gespeel as deel van die 1994 As-reeks |
10 | 7 Oktober 1995 | ![]() ![]() | 41 271 | Openingswedstryd van die 1995 Rugbyliga Wêreldbeker |
11 | 28 Oktober 1995 | ![]() ![]() | 66 540 | 1995 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstryd |
12 | 1 November 1997 | ![]() ![]() | 41 135 | Gespeel as deel van die Superliga toetsreeks |
Rugbyunie
Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis:
Datum | Toernooi | Tuisspan | Wegspan | Toeskouers | ||
---|---|---|---|---|---|---|
17 Oktober 1992 | 1992 Internasionale Herfsreeks | ![]() | 26 | ![]() | 13 | |
29 November 1997 | 1997 Internasionale Herfsreeks | ![]() | 7 | ![]() | 42 | |
5 April 1998 | 1998 Vyfnasies-toernooi | ![]() | 0 | ![]() | 51 | 75 000 |
7 Maart 1998 | 1998 Vyfnasies-toernooi | ![]() | 19 | ![]() | 13 | 72 000 |
14 November 1998 | 1998 Internasionale Herfsreeks | ![]() | 20 | ![]() | 28 | |
20 Februarie 1999 | 1999 Vyfnasies-toernooi | ![]() | 23 | ![]() | 29 | 76 000 |
11 April 1999 | 1999 Vyfnasies-toernooi | ![]() | 32 | ![]() | 31 | 76 000 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966
- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
11 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 0–0 | ![]() | Groep A | 87 148 |
13 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 1–1 | ![]() | Groep A | 69 237 |
16 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 2–0 | ![]() | Groep A | 92 570 |
19 Julie 1966 | 16:30 | ![]() | 0–0 | ![]() | Groep A | 61 112 |
20 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 2–0 | ![]() | Groep A | 98 270 |
23 Julie 1966 | 15:00 | ![]() | 1–0 | ![]() | Kwarteindrondte | 90 584 |
26 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 2–1 | ![]() | Halfeindrondte | 94 493 |
28 Julie 1966 | 19:30 | ![]() | 2–1 | ![]() | Klein finale | 87 696 |
30 Julie 1966 | 15:00 | ![]() | 4–2 (e.t.) | ![]() | Eindstryd | 96 924 |
Europese Sokkerkampioenskap 1996
- Hoofartikel: Europese Sokkerkampioenskap 1996.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
8 Junie 1996 | 15:00 | ![]() | 1–1 | ![]() | Groep A | 76 567 |
15 Junie 1996 | 15:00 | ![]() | 0–2 | ![]() | Groep A | 76 864 |
18 Junie 1996 | 19:30 | ![]() | 1–4 | ![]() | Groep A | 76 798 |
22 Junie 1996 | 16:00 | ![]() | 0–0 (2–4 straf.) | ![]() | Kwarteindrondte | 75 440 |
26 Junie 1996 | 20:30 | ![]() | 1–1 (6–5 straf.) | ![]() | Halfeindrondte | 75 862 |
30 Junie 1966 | 20:00 | ![]() | 1–2 (e.t.) | ![]() | Eindstryd | 73 611 |
Rugbywêreldbeker 2015
- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2015.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
20 September 2015 | 16:45 | ![]() | 26–16 | ![]() | Groep C | 89 019 |
27 September 2015 | 16:45 | ![]() | 44–10 | ![]() | Groep D | 89 267 |
Fotogalery
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wembley-stadion.
- (en) Die Wembley-stadion se amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.