Saint Paul
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saint Paul (of: St. Paul) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Minnesota en die administratiewe sentrum van die distrik Ramsey (Ramsey County). Dit is die staat se tweede grootste stad wat saam met Minneapolis die Twin Cities of "Tweelingstad" vorm, die sestiende grootste metropolitaanse gebied in die VSA. Saint Paul het 'n bevolking van sowat 287 000 . Saint Paul lê aan die noordoewer van die Mississippirivier.
Saint Paul | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | VSA |
Koördinate | 44°57′N 93°6′W |
Stigting | 1849 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 136.7 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 287 151 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 100.6/vk km |
Etniese groepe: | |
- Wit | 64% |
- Asiate | 12,36% |
- Swart | 11,71% |
Tydsone | -6 |
- Somertyd | -5 |
Burgemeester (party) | Melvin Carter (DFL) |
Amptelike webwerf | www.stpaul.gov |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Saint Paul, Minnesota. |
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.