Quito

From Wikipedia, the free encyclopedia

Quito
Remove ads

Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Thumb
San Francisco-plein in Quito se historiese sentrum
Thumb
TelefériQo
Meer inligting QuitoSan Francisco de Quito ...
Thumb
San Francisco-plein, afgeneem vanaf die Palacio Gangotena se dak
Remove ads

Guápulo de Quito

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Quito.
  • (en) Toerisme-inligting oor Quito op Wikivoyage
  • (es) Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
  • (en) "Quito". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads