Salem, Oregon

From Wikipedia, the free encyclopedia

Salem, Oregonmap
Remove ads

Salem is die hoofstad en derde grootste stad van die deelstaat van Oregon. Dit is sentraal geleë in die middel van die Willamettevallei. Die Willametterivier vloei deur Salem na die Columbiarivier. Salem het 'n bevolking van sowat 152 290 (grootstadsgebied: 378 570).

Salem
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Oregon
 Koördinate 44°55′51″N 123°1′44″W
 Gestig op 1842
 Geïnkorporeer op 1857
 Oppervlakte:  
 - Totaal  120.1 vk km
 Hoogte bo seevlak 46.7 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005)  152 290
 - Bevolkingsdigtheid  1,156//vk km
 - Metropolitaanse gebied  378 570
 Tydsone EST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 Burgemeester Chuck Bennett (D)
 Amptelike Webwerf City of Salem

Die naam Salem kom van die Semitiese woorde (Arabies: salam en Hebreeus: shalom), wat vrede beteken.

Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads