1759
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1759 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1759 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1754 | 1755 | 1756 | 1757 | 1758 | ◄ 1759 ► | 1760 | 1761 | 1762 | 1763 | 1764 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1759 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Uyghurse oorlog | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
Europa
- 15 Januarie – Die Britse Museum in Londen open sy deure vir die publiek.
- 27 Junie – Generaal James Wolfe begin die beleg van Quebec.
- 17 September – Pous Clemens XIII publiseer Cum Primum – Oor die nakom van die Kanoniese Sanksies.
- 24 September – Pous Clemens XIII stel 22 nuwe kardinale aan, waaronder Lorenzo Ganganelli (later Pous Clemens XIV).
- 19 November – Lorenzo Ganganelli (later Pous Clemens XIV) word kardinaal-priester van S. Lorenzo in Panisperna.
- 20 Desember – Pous Clemens XIII publiseer Appentente Sacro – Oor die geestelike voordele van vas.
Asië
Geboortes
- 25 Januarie – Robert Burns, nasionale digter van Skotland († 1796).
- 27 April – Mary Wollstonecraft, Engelse skrywer, filosoof en kampvegter vir vroueregte († 1797).
- 24 Mei – Wilhelm Friedrich Ernst Bach, Duitse komponis († 1845).
- 11 Augustus – Sir John Cradock, die derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1839).
- 26 Oktober – Georges Danton, Franse revolusie-leier († 1794).
- 10 November – Friedrich Schiller, Duitse digter en historikus († 1805).
- Onbekend – Miles Bowker, leier van ’n klein geselskap 1820-Setlaars († 1839)
Sterftes
- 14 April – Georg Friedrich Händel, Engelse komponis van Duitse afkoms (* 1685).
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.