Wes-Australië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wes-Australië is 'n Australiese deelstaat wat die hele westelike derde van die Australiese kontinent beslaan. Die land se grootste staat het 2,7 miljoen inwoners (10% van die totale bevolking), van wie 85% in die suidwestelike hoek van die staat woonagtig is.
Meer inligting Western AustraliaWes-Australië ...
Western Australia Wes-Australië | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Bynaam : Wildeblom Staat of die Goue Staat | |||||
Leuse : | |||||
Ander deelstate en gebiede van Australië | |||||
Land | Australië | ||||
Hoofstad | Perth 31°58′S 115°51′O | ||||
Grootste stad | Perth | ||||
Goewerneur | Chris Dawson | ||||
Premier | Mark McGowan (ALP) | ||||
Oppervlakte | 2 642 753 km² | ||||
- Land | 2 527 013 vk km | ||||
- Water | 115 740 vk km (4,37%) | ||||
Bevolking (2021) | |||||
- Totaal | 2 762 234 inw. | ||||
- Digtheid | 1,0 inw./vk km | ||||
Poskode | WA | ||||
Tydsone | UTC +8 | ||||
Webwerf | www.wa.gov.au | ||||
Sluit