Suid-Australië

From Wikipedia, the free encyclopedia

Suid-Australië

Suid-Australië is 'n deelstaat van Australië en is geleë aan die suidelike kus van Australië. Met 'n oppervlakte van 983 482 km² is dit die derde grootste deelstaat van die land. Die inwoners aantal bedra ongeveer 1 575 700.[1] Suid-Australië word begrens aan Victoria en Nieu-Suid-Wallis, in die noordooste aan Queensland, in die noorde aan die Noordelike Gebied en in die weste aan Wes-Australië. Dit is die enigste deelstaat wat aan al die ander deelstate op die Australiese vasteland grens.

Meer inligting South AustraliaSuid-Australië ...
South Australia
Suid-Australië
Thumb Thumb
(Vlag van Suid-Australië) (Landswapen van Suid-Australië)
Bynaam : Festival State
Leuse :
Thumb
Ander deelstate en gebiede van Australië
Land Australië
Hoofstad Adelaide
34°55′S 138°36′O
Grootste stadAdelaide
GoewerneurKevin Scarce
PremierMike Rann (ALP)
Oppervlakte 1 043 514 km²
 - Land983 482 vk km
 - Water60 032 vk km (5,75%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 1 622 700 inw.
 - Digtheid1,65 inw./vk km
PoskodeSA
Tydsone UTC +9:30
Webwerf www.sa.gov.au
Sluit

Geografie

Die hoofstad Adelaide lê in die suidooste aan die Golf St Vincent.

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.