Vlag van Tadjikistan
vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Tadjikistan is op 24 November 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in rooi, wit en groen met ’n kroon en sterreboog met sewe sterre in goud in die middel.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
Bynaam | Парчами (Tadjiks) پرچم تاجیکستان (Persies) |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 24 November 1992[1] |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur in rooi, wit en groen met ’n kroon en sterreboog in goud in die middel. |
Sluit