Thongloun Sisoulith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thongloun Sisoulith (Lao: ທອງລຸນ ສີສຸລິດ; gebore op 10 November 1946) is 'n Laosiaanse politikus wat sedert 2021 die president van Laos en die Algemene Sekretaris van die Volksrevolusionêre Party van Laos is. Voorheen was hy vanaf 2016 tot 2021 die eerste minister en vanaf 2006 tot 2016 die minister van buitelandse sake.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, 7de President van Laos ...
Thongloun Sisoulith | |
Thongloun in 2023 | |
Algemene Sekretaris van die Volksrevolusionêre Party van Laos | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Januarie 2021 | |
Voorafgegaan deur | Bounnhang Vorachith |
---|---|
7de President van Laos | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Maart 2021 | |
Vise | Pany Yathotu Bounthong Chitmany |
Eerste minister | Phankham Viphavanh Sonexay Siphandone |
Voorafgegaan deur | Bounnhang Vorachith |
17de Eerste Minister van Laos | |
Ampstermyn 20 April 2016 – 22 Maart 2021 | |
President | Bounnhang Vorachith |
Voorafgegaan deur | Thongsing Thammavong |
Opgevolg deur | Phankham Viphavanh |
Minister van Buitelandse Sake | |
Ampstermyn 8 Junie 2006 – 20 April 2016 | |
Eerste minister | Thongsing Thammavong Bouasone Bouphavanh |
President van die Staatskomitee vir Beplanning en Belegging | |
Ampstermyn 27 Maart 2021 – 8 Junie 2006 | |
Eerste minister | Bounnhang Vorachith |
Voorafgegaan deur | Bouathong Vonglokham |
Opgevolg deur | Soulivong Daravong |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 10 November 1945 (1945-11-10) (78 jaar oud) Houaphanh provinsie, Laos |
Politieke party | Volksrevolusionêre Party van Laos |
Eggenoot/-note | Naly Sisoulith |
Alma mater | Pedagogiese Kollege van Neo Lao Hak Sat Herzen Universiteit Russiese Akademie van Wetenskappe (Ph.D) |
Sluit
Hy is op 23 Januarie 2016 op die 10de partykongres gekies om premier van Laos te word. Tydens die 11de partykongres in Januarie 2021 is hy tot algemene sekretaris van die party verkies. Hy het in Maart 2021 president van Laos geword.