From Wikipedia, the free encyclopedia
Hanoi (Viëtnamees: Hà Nội, [haː˨˩ noj˧˨ʔ], ) is die hoofstad en tweede grootste stad in Viëtnam naas Ho Chi Minh-stad met 8 053 553 inwoners (2019-sensus) en 'n oppervlakte van 3 344,7 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Viëtnam |
Provinsie | Hanoi |
Koördinate | 21°02′00″N 105°51′00″E |
Gestig in | 1010 as Thăng Long |
Oppervlakte: | |
- Totaal (munisipaliteit) | 3 329 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Metro (2019) | 16 100 000 |
- Munisipaliteit (2019) | 8 053 553 |
- Bevolkingsdigtheid (mun.) | 2 400/vk km |
Tydsone | UTC+07:00 |
Burgemeester | Nguyễn Thị Bích Ngọc |
Amptelike webwerf | hanoi.gov.vn |
Hanoi is aan oewer van die Rooirivier-delta geleë, 100 km van die Suid-Chinese See en 1 760 km (1 094 myl) noord van Ho Chi Minh-stad.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.