From Wikipedia, the free encyclopedia
South African Express was 'n lugredery gevestig in Suid-Afrika. Hoewel die lugredery operasioneel onafhanklik was van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is sy vlugte binne die strategiese alliansie met Airlink en die Suid-Afrikaanse Lugdiens bedryf. South African Express het op 24 April 1994 begin en sy deure op 28 April 2020 gesluit. Die lugredery se hoofkantoor was op die vierde verdieping van die westelike vleuel van die Pier-ontwikkeling op die perseel van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, Gauteng. [1]
| |||||||
Gestig | 24 April 1994 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | 28 April 2020 | ||||||
Hoofspille | O.R. Tambo Kaapstad Internasionaal Koning Shaka Int'l | ||||||
Alliansie | Star Alliance (geaffilieer) | ||||||
Subsidiêre | Congo Express | ||||||
Vlootgrootte | 15 | ||||||
Bestemmings | 19 | ||||||
Houermaatskappy | Suid-Afrikaanse regering | ||||||
Hoofkantoor | O.R. Tambo Internasionale Lughawe Kempton Park, Gauteng | ||||||
Webwerf | www.flyexpress.aero |
Teen Oktober 2019 het die vloot van South African Express bestaan uit:[5]
Vliegtuig | Indiens | Bestel | Passasiers | Nota |
---|---|---|---|---|
Bombardier CRJ-200 | 6 | — | 50 | almal geskut |
Bombardier CRJ-100 | 1 | — | geskut | |
Bombardier Q400 | 8 | — | 74 | slegs 4 operasioneel |
Totaal | 15 | 0 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.